• Embed Doc
  • Readcast
  • Collections
  • CommentGo Back
Download
 
 
 
Voorwoord
Die jaar 2009 sal vir baie Suid-Afrikaners bekend staan as die jaar waarin Calvynse 500ste geboortejaar herdenk is, Darwin se 200ste en die Kopenhagenberaadoor Klimaat plaasgevind het. Dit is egter nie al wat die afgelope jaar en ‘n bietjieplaasgevind het nie, en van die sake wat minder in die openbare oog was, kanmoontlik op die duur net sulke en ingrypender implikasies hê.Hier is enkele grepe van artikels op my blog.Herman Toerien
Inhoudsopgawe
ETA vier 50ste herdenking bloedig Terugslag vir ETANuuskommentaar: Kernaanval-herdenking en die huidige gevaar 
 
Koerdiese en Arabiese konflik nou grootste bedreiging vir Irak se stabiliteit Meer outonomie vir die Koerde in Turkye? 
 
Hlope saak plaas bedenkinge oor SA as regstaat: Belgiese voorbeeld Nuuskommentaar: Afganistan word die doodsakker 
 
 Anglo-Boereoorlog: Mediese dienste in die kollig 
 
Nuuskommentaar: Flikkerlig van die geskiedenis
 
Nuuskommentaar: ABO 110 en lesse om te leer 
Sarie Marais-skrywer verdien groter erkenning
Watergate in die kleine ruk Nederlandse persvryheid Hoe outonoom is Indiaanse reservate? Koerantwese in Nederland steeds in owerheidsvisier Mensehandel in Europa nog nie na wense aangepak Marokko se persvrye vakansie is verby 
 
Nuuskommentaar: Iran knyp internet 
 
Vredesprys vir Nederlandse joernalisWilders in Turkse wildernis? 
 
Iran konfiskeer Nobelvredespryswenner se medalje
 
Gallup en Wit Huis knor vir mekaar oor Obama se gewildheid 
 
Nuuskommentaar: Die geskiedenis kan seer byt 
 
Die Darfoer-krisis ( Darfur )
 
SA en MoslembandeVlaminge en Wallone wil skei maar eet steeds Belgies
 
Nederlandse politici wil minder &^%$ vloek Skik behoorlik as geskik word - leer by die Palestynse vraagstuk Wêreld se fiskale krisis: Nuwe Europese finansiële argitektuur bepleit Internet vandag 20 jaar oud 17 Nov 2008 Obama terugslag vir stryd teen aborsies Aap uit mou met Groenland Tamilstryd dalk militêr besleg Tamilstryd Sinterklaas in Parlement Nederland voor met ontwikkelingshulp
 
Ontkenning van volksmoord 'n kriminele oortreding Moderne Don Quichots loop weer windmeulens stormWonderwerkgrot Politici se integriteit ook oorsee bevraagtekenWonder van, en wonder oor die Skepping Baie joernaliste sterf Engels het al amper 'n miljoen woorde 31 Des 2008 Israel en Hamas - die uiteinde? Guantánamo Bay Kla Hamasleiers by internasionale strafhof aanNuwe Bybelvertaling Kontemporêre beoordeling van die Gelofte
ETA vier 50ste herdenking bloedig
‘n Dag voor die Baskiese seperatistebeweging sy 50ste verjaarsdag gevier het,is twee polisiemanne dood toe ‘n bom onder hul voertuig voor ‘n p9olisiekaserneop die vakansie-eiland Majorca ontplof het.
 
ETA is 50 jaar gelede gestig om behoorlik verset uit te oefen teen die Spaansediktator, Franco, wat die Baske en ander etniese minderhede erg onderdruk het.Aanslae was dikwels, soos nou, daarop gerig om Spanje se florerendetoerismebedryf te knou.Voor die Franco-bewind deur demokrasie vervang is, is byvoorbeeld bomme opdie toerismestrande van Bilbao laat ontplof wat die Spaanse ekonomie miljoenerande aan toerisme gekos het.
 
Nou blyk dit dat ETA steeds die toerismemark teiken, maar soos stedeliketerroriste dikwels maak, militêre of polisieteikens aanval maar strategies so dattoeriste steeds die skrik op die lyf gejaag word. ‘n Dag voor die aanval opMajorca het ‘n groot motorbom ‘n kaserne van die Guardia Civil in Burgosverwoes. Talle mense is beseer.
 
Hoewel die Baske, soos die Kataloniërs na Franco se dood streeksoutonomieverkry het, is daar steeds ‘n harde kern wat hulle vir ‘n volkome onafhanklikeBaskiese staat in die noorde van Spanje en die suide van Frankryk beywer. Inbeide lande word die Baskiese separatiste egter gereeld hard geslaan deur sleutelarrestasies sedert ETA ‘n tydelike skietstilstand in 2006 opgeskort het.Trouw berig dat sowat 800 mense reeds deur optredes van ETA omgekom het.
Terugslag vir ETA
Die beweging wat hom vir ‘n onafhanklike Baskiese staat in die noorde vanSpanje en die aangrensende gebied in Frankryk beywer, ETA, het sy soveelsteterugslag in enkele maande in Frankryk beleef.
 
Onder die drie verdagtes wat nou aangekeer is, tel die nuwe militêre leier, AitzolIriondo, wat ook onder die alias Balak bekend staan. Balak het juis die plekingeneem van Garikoitz Aspazu, wat die vorige maand aangekeer is.
 
In Mei vanjaar is nog ‘n top-leier van ETA deur die Franse polisie vasgetrek.
 
of 00

Leave a Comment

You must be to leave a comment.
Submit
Characters: ...
You must be to leave a comment.
Submit
Characters: ...