Welcome to Scribd, the world's digital library. Read, publish, and share books and documents. See more
Buy Now $3.99
Standard view
Full view
of .
Look up keyword
Like this
1Activity
P. 1
Kerneelsie droom groot

Kerneelsie droom groot

Ratings: (0)|Views: 1|Likes:
Published by AuthorHouseBooks
‘Oom Vossie vertel . . .’ Kinderboekreeks

Die eerste titel, ‘Rooster verloor sy kraai’, vertel van getroue ou Rooster
wat skielik nie meer kan kraai nie. Dit veroorsaak probleme vir die
plaasbewoners. Naas, die jong windbolhaan, moet Rooster se skoene
probeer volstaan.

‘Kerneelsie droom groot’ is die tweede
titel in ‘Oom Vossie Vertel ...’ Kinderboekreeks.
Kerneelsie droom van sy geboorte af oor tye lank gelede toe
varke vry in lusernlande geleef het. Daar het hulle tussen
die lusern, vlinders en bye baljaar tot hulle stokoud was.
Van die ingehokte varkielewe binne groot geboue hou hy
net mooi niks nie!
Lees hoe Kerneelsie se droom bewaarheid word.

Realistiese fi ksie oor ‘varkielewe op die plaas ...’
Vier lekkerlees slaaptydstories vir kleingoed vanaf 4 jr
selfs 12-jariges sal dit ook geniet as leesboek met goeie Afrikaans.

More info:

Publish date: Sep 19, 2012
Added to Scribd: Oct 13, 2012
Copyright:Traditional Copyright: All rights reservedISBN:9781477223307
List Price: $3.99 Buy Now

Availability:

Read on Scribd mobile: iPhone, iPad and Android.
This book can be read on up to 6 mobile devices.
Buy the full version from:Amazon
See more
See less

10/01/2014

38

9781477223307

$3.99

USD

pdf

You're Reading a Free Preview
Page 4 is not shown in this preview.
You're Reading a Free Preview
Pages 8 to 38 are not shown in this preview.

You're Reading a Free Preview

Download
scribd
/*********** DO NOT ALTER ANYTHING BELOW THIS LINE ! ************/ var s_code=s.t();if(s_code)document.write(s_code)//-->