Welcome to Scribd, the world's digital library. Read, publish, and share books and documents. See more
Download
Standard view
Full view
of .
Look up keyword
Like this
1Activity
0 of .
Results for:
No results containing your search query
P. 1
Kamp en Karavaan ISBN 9781770263734

Kamp en Karavaan ISBN 9781770263734

Ratings: (0)|Views: 68|Likes:
Published by MapStudio
Niks meer bevredigend as om jou gesin op 'n kampeervakansie te neem, kwaliteittyd saam deur te bring en die wonders van Moeder Natuur te geniet nie. Hierdie nuttige gids help jou om jou bestemming te kies, hetsy 'n strand-oord met stergradering of 'n afgesonderde boskamp. Die terreine word volgens provinsie gelys, met kleurkodering vir maklike verwysing. Elke inskrywing bevat 'n kort beskrywing van die terrein, die soort oord, die prysreeks, en simbole wat die beskikbare geriewe aandui, asook die gradering toegeken deur die Raad vir Toerismegradering, waar van topassing. Volledige kontakbesonderhede en GPS-koordinate word verskaf.

Ook beskikbaar in Engels.

More info:

Published by: MapStudio on Mar 01, 2013
Copyright:Attribution Non-commercial

Availability:

Read on Scribd mobile: iPhone, iPad and Android.
download as PDF, TXT or read online from Scribd
See more
See less

03/01/2013

pdf

text

original

GEDETAILLEERDE KAARTEGPS-KOÖRDINATE VAN TERREINELYSTE VAN GERIEWE EN AKTIWITEITE
KAMP &KARAVAAN
MEER AS 600 KARAVAAN- & KAMPEERTERREINE
 
Kitssoeker 4 Verklaring van Simbole 8Kaart-legende en Tolpaaie 9Kaart van Suid-Afrika 10 Wes-Kaap 12Oos-Kaap 54KwaZulu-Natal 74Noord-Kaap 96 Vrystaat 112Noordwes 124Gauteng 138Mpumalanga 148Limpopo 160Kontrolelys en Noodnommers 174
Inhoud
 
      L      E      G      E      n      D      E      S
verklaring an Simbole
CSRCDM
NP
4x4
KusBerg4X4SpaNasionale park o natuurreservaatRivier, meer o damPlattelandWoestyn
Tipe oord:
Meer as R400R250–R400R150–R250R50–R150
Gemiddelde daaglikse koste (4 mense per nag):Gradering deur Toerismegraderingsraad van Suid-Afrika:
Direkte toegang tot die seeDirekte toegang tot ’n rivierDirekte toegang tot ’n dam/meerBootasiliteiteSwembadKaravaanterreine beskikbaarKampterreine beskikbaarMotorwoonwaens toegelaat4X4-sleepwakampering moontlikKaravane te huurTente te huurAnder akkommodasie beskikbaar220V-krag by karavaanterrein220V-krag by kampeerterreinWaterpunt by karavaanterreinWaterpunt by kampeerterreinGemeenskaplike badkamerPrivate badkamerBabavriendelike badkamerBaksteenbraaiplekBraaikonkasVrieskasgerieweTotale aantal karavaanterreineTotale aantal kampeerterreineAanlyn kaart van terreinuitlegFaks/e-pos ’n terreinuitlegRestaurant op die terreinWegneemeetplekkeWinkel op die terreinOpwasplekGrasbedekte terreineSkaduryke terreine100% rolstoelvriendelikRolstoelvriendelik met bystandHonde toegelaatAnder troeteldiere toegelaatKredietkaartasiliteite op die terreinOntspanningsvertrekTelevisiekamerLP-gashervullings beskikbaarKonerensiegerieweKorting vir pensioenarisse (buite seisoen)Korting vir pensioenarisse (heeljaar)Kwadfetse toegelaatFietsvriendelikSpeelterrein vir kindersSekuriteit (omhein)Sekuriteit (omhein en gepatrolleer)WasgoedlyneKitswassery op die terrein
Geriewe:
4
220v
M
www
22
220v
4X4
CPB
M
f/e
ccPP
8

You're Reading a Free Preview

Download
scribd
/*********** DO NOT ALTER ANYTHING BELOW THIS LINE ! ************/ var s_code=s.t();if(s_code)document.write(s_code)//-->