• Embed Doc
  • Readcast
  • Collections
  • CommentGo Back
Download
 
 ‘n GIGGEL OF TWEE OOR WAT KINDERS WEET:NAAKTHEID:Ek en my drie klein seuntjies was eendag op pad winkel toe in die kar,toe die dame in die “convertible” voor ons ewe skielik opstaan en viralmal waai. Sy het nie ‘n draad klere aan gehad nie. Terwyl ek nogbesig was om oor die skok te probeer kom hoor ek my 5-jarige vanagter af sê: “Mamma, daai tannie het nie haar “safety belt” aangehadnie!!” EERLIKHEID:My seuntjie het vanoggend heel onsteld uit die badkamer gehardloopgekom en my vertel dat sy tandeborsel in die toilet beland het. Ek hetdie tandeborsel versigtig uitgehaal en in die asblik gaan gooi. Hy hetmy aangekyk, badkamer toe gehardloop en my tandeborsel gaan haal: “Dan moet ons seker die een ook weggooi, hy het laasweek in dietoilet geval.” OPINIES:Met haar eerste skooldag het die dogtertjie by die skool opgedaag envir haar juffrou ‘n briefie van haar ouers af gegee. Die briefie hetgelees: “Die kind se opinies is nie nood-wendig die van haar ouersnie.” TAMATIESOUS:(Die een se einde moet in engels gesê word) ‘n Dogtertjie se ma was hard besig om die laaste bietjie tamatiesousuit die bottel te probeer kry, toe haar selfoon lui. Sy vra toe haarvierjarige om dit te antwoord. “Dis die dominee mamma”. “Mommycan’t come to the phone to talk to you right now, she’s hitting thebottle.” POLISIE:Tydens ‘n roetine besoek by ‘n laerskool het ‘n polisieman vertel hoehy onderbreek is deur ‘n 6 jarige dogtertjie. Sy het hom op en af bekyk en naderhand gesê: “Is jy ‘n polisieman?” “Dis reg”. “Mymamma het gesê as ek ooit hulp nodig het moet ek julle vra om my tehelp……” “Wel, my skoen is los, kan jy hom vasmaak?” 
of 00

Leave a Comment

You must be to leave a comment.
Submit
Characters: ...
You must be to leave a comment.
Submit
Characters: ...