You are on page 1of 4

BLOEMFONTEIN KITTY HAVEN

AANSOEKVORM / HUISKEURING VERSOEKVORM


Hierdie vorm moet volledig ingevul word en terug ge-epos of gefaks word na: Sanchen by Epos adres: happypets@vodamail.co.za / Fax2mail: 086 618 0456 Sel: 072 406 9077 : NAAM VAN TROETELDIER WAARVOOR AANSOEK GEDOEN WORD : Datum van aansoek : Naam en Van : ID Nommer / geboortedatum : Fisiese adres waar troeteldier aangehou sal word : Selfoon nommer : Huis Tel. No. : Werk Tel. No. : Epos adres : Is iemand tuis bedags? Indien JA geantwoord, spesifiseer asb. Is die persoon bevoeg om na die diere om te sien en sal die persoon weet wat om te doen of wie om te kontak in nood? : Familie se veearts details (Naam, adres en kontaknommer) : Enige ander troeteldiere op u perseel? (Spesifiseer hoeveelheid, ras, en of die diere gekastreer/ gesteriliseer is) Indien u honde het, is hul gewoond aan katte? (Dit sal nagegaan word tydens ons huiskeuringsbesoek ook)

DIE FAMILIE : Hoeveel mense is in u huishouding, ouderdomme van kinders? : Beplan u om binnekort te trek, en waarheen? : Tel u met enige van u diere? : Waar sal die troeteldier slaap? : Waar gaan die troeteldier meeste van sy/haar tyd spandeer bedags? : Wie kyk na u diere as u weg is? : Watse tipe dier soek u ? ( bv. Karakter eienskappe, grootte, ouderdom en tipe) : Voorsien ons asb van n verwysing ( iemand wat nie saam met u woon nie naam, adres, kontaknommer en verbintenis tot u) EIENDOMS INLIGTING : Is u n eienaar of huur u ? : Tuin/ erf grootte (+-) : Tipe heining om u erf : Indien u in n kompleks woon, het u toestemming om diere aan te hou? (Bewys van toestemming deur beheerliggaam moet die aansoek vergesel asb. Geen uitsondering) TROETELDIER WAARVOOR U AANSOEK DOEN SE INLIGTING : Naam : Klein katjie / groot kat

Klein hondjie / groot hond : Manlik / Vroulik : Ras : Waar het u gehoor van ons? AANNEMINGSFOOI Ons vra n minimum fooi van R100.00 per kat/ hond. Dit sluit slegs ontwurming in. U sal gekontak word as u troeteldier die ouderdom van 6 maande bereik, sodat die troeteldier gekastreer/ steriliseer kan word. Sodra dit gedoen is, moet u asb bewys van kastrasie/ sterilisasie voorsien aan ons. Sou dinge nie uitwerk met u troeteldier nie, op enige ouderdom of enige stadium by u, MOET en MAG die troeteldier SLEGS NA BLOEMFONTEIN KITTY HAVEN terugkeer. U het nie toestemming om die troeteldier op enige tyd vir iemand anders weg te gee nie. Indien iemand die troeteldier by u sou wou oorneem, moet hul selfde kanale volg, en by ons aansoek doen, en sal hul ook gekeur word, en weer die fooi betaal.

Hierdie dokument dien as n wettige return policy en afskrifte word by ALBERTS PROKUREURS in Bloemfontein gehou.
SLEGS VIR KANTOORGEBRUIK : Naam van persoon wat huisbesoek gedoen het : Goedgekeur (JA / NEE) : Is daar spesifieke vereistes waaraan voldoen moet word, alvorens plasing plaasvind? : Algemene opmerkings

___________________________ Aansoeker

___________________________ Getuie

___________________________ Sanchen Grobler (Eienares - Bloemfontein Kitty Haven)

You might also like