You are on page 1of 18

Die Esoterika van Mara

Essay deur Pieter Uys met n Eindnota deur Prof. Alfred V. Kruger:

Historiese Paralelle tussen die karakters van Enkidu en Humbba in die Epos van Gilgme.

Die Verdoemenisse van Mara is n bloemlesing wat uit n ryke verskeidenheid literatuurvorme bestaan, waaronder himnes/posie, geestesbeswerings en ander potika, selfs n geografie. Die veroordelinge en die vervloekinge is eerste ontdek en eerste vertaal en was klaarblyklik die gewildste van die profetes se skrywes in die tyd van Shumer & Akkad. The Condemnations of Mara is an anthology consisting of a wealth of literary forms, including hymns/poetry, exorcisms and other poetics, even a geography! The condemnations and curses were discovered and translated first. Comprising the major part of Maras corpus, they were evidently her most popular style in the ancient days of Shumer & Akkad.

Die Esoterika vorm n uiters belangrike indien klein onderdeel van die bloemlesing. Al wat ons oor die agtergrond daarvan weet, is dat dit oor n tydperk van veertig jaar geskryf is in die latere lewe van die beminde profetes. Akademiese opinie is nooit eenvormig nie maar sekere marolo beweer dat Mara op die ouderdom van sestig daarmee begin, en dit op haar honderdste verjaardig voltooi het. Daarvoor het ons ongelukkig nie voldoende bewys nie; n mens mag nie die self-verwysende teks alleen as genoegsame bewys van geskiedkundige feite voorhou nie. In teenstelling met die veroordelinge, fokus die Esoterika nie op die helse folteringe nie. Waar die kastydinge wel ter sprake kom, is die afwesigheid van die byvoeglike naamwoorde ewigdurende en nimmereindigende veral opvallend. Die stemming is van n verteerbare aard en die houding jeens die leser meer goedgesind. Die kwaadwilligheid van die veroordelinge vervaag in die Esoterika tot n blote ergerlikheid. Dis asof Mara eindelik maar die mens met al sy swakhede aanvaar het. Tematies dek hierdie geskrifte die terreine van sielkunde, metafisika, mitologie en simboliek, terwyl dit stilisties in die vorm van stellings, vrae, gedigte, kortverhale en raaisels verskyn. Argetipes kom na vore en dit skemer deur dat die profetes oor verbasende kennis en insig gemeet aan haar tyd beskik het. Of is dit ons arrogansie, ons wat eintlik so min oor die verlede weet? Twintig jaar gelede het gn mens nog van Gbekli Tepe gehoor nie. Vandag weet ons dat di runes naby Sanlurfa in Turkye minstens 14 000 jaar terug dateer, en dat die oudste, onderste lae daarvan by verre meer gesofistikeerd as die latere bouwerk is. Soos vermeld, is Mara se aanslag sagter. Die folteringe word nou tydelik en dien n spesifieke doel: die wegbrand van sondes uit die siel. In die volgende teksgedeelte voorsien sy selfs n rede waarom die dood noodsaaklik is. Dis asof Mara die volgende by ons wil tuisbring: Dis f die dood f eindelike lewensmoegheid / waansin. Bepeins maar gerus die lot van die Sibille van Cumae:

Stories recounted in Ovid's Metamorphoses

Although she was a mortal, the Sibyl lived about a thousand years. This came about when Apollo offered to grant her a wish in exchange for her virginity; she took a handful of sand and asked to live for as many years as the grains of sand she held. Later, after she refused the god's love, he allowed her body to wither away because she failed to ask for eternal youth. Her body grew smaller with age and eventually was kept in a jar (ampulla). Eventually only her voice was left (Metamorphoses 14; compare the myth of Tithonus) ~ Wikipedia.
http://en.wikipedia.org/wiki/Cumaean_Sibyl

Sekere bronne beweer dat die arme Sibille eindelik aanhoudend geprewel het: Laat my sterf, laat my sterf.
http://www.angelfire.com/electronic/awakening101/sibyl.html

The Sibyl of Cumae gained her powers by attracting the attention of the sun god Apollo, depicted as doing so in the painting by Salvator Rosa (cir. 1650s) above. Apollo offered her anything if she would spend a single night with him. She asked for as many years of life as grains of sand she could squeeze into her hand. Granted, the sun god said; and Sibyl, glad to win her boon, refused his advances. Thereafter she was cursed with the furfillment of her wish--eternal life without eternal youth. She slowly shriveled into a frail undying body, so tiny that she fit into a jar. Her container was hung from a tree; Sibyl needed, of course, no food or drink, for she could neither starve nor die of thirst. And there she hung, croaking occasional oracles, while children would stand beneath her urn and tease, "Sibyl, Sibyl, what do you wish?" To which she would faintly reply, "I wish to die."

http://www.zengardner.com/wp-content/uploads/Janus-dimon21.jpg

MARA 83: 21 24. Voorwaar omvat jul simbole twee gesigte, en wentel beide die lig en die skadu deur jul woorde. Die voeding staan voor die vuur en die vrees skuil agter die vertroosting. Was daar geen vastigheid nie, sou jul eie gemoedere hulself verteer het. Verheug jul dus in die sekerheid van die dood, want wie is bestand teen weerspreking, wat is weerstandig teen die waansin daarvan, en vir hoe lank?

http://www.blitzconditioning.com/files/2012/04/yin_yang_tree.png

Verily bear yer symbols two faces, and weave yer words threads of luminescence and unlight in one. Nourishment concealeth fire, and fear hideth compassion. Were it not for a certainty, yer minds would consume themselves. Rejoice ye therefore in death the foundation, for where be the balm against contradiction, who can resist its maddening pull, and for how long?
5

n Kleurvolle parade van monsters bevolk die Esoterika, bekendes sowel as onbekendes:

MARA 103: 5 9.
Voorwaar en waaragtig. 'n Mens sal nie die boosheid uit jul kry, ng die sotterny uit jul koppe ng die duisternisse wat in jul harte opstapel die een op die ander totdat Leviatan*, die seedraak met die sewe koppe**, vankant gemaak is nie. Hy skuil in die diep kuile van die afgrond***, hy woon in die koors-moerasse van jul gemoedere. Julle ontken dit, daarom sluip hy in jul gedagtes rond. Wat vrees jul meer as jul eie maaksels, waarvoor vlug jul anders as jul eie braaksels? Onteenseglik is di wete kosbaarder as prels uit Dilmun**** en smaragde uit Simranki*****. Luister na my woorde.
*Tiamat **uumgal mu sag imn = slang reuse (= draak), slang met koppe sewe (of: ontelbare?). ***Apsu ****Bahrein *****Moontlik Rajastan in Indi

Verily and truly. The evil in ye will not be exorcised, neither the foolishness in yer heads nor the darknessess that do crowd up in yer hearts (the one upon the other) until Leviathan* is slain, the sea monster with seven (or: innumerable) heads**. It dwelleth in the depths of Abzu***, it liveth in the fever swamps of yer minds. Ye deny this, therefore stalketh it yer thoughts. What feareth ye more than that which ye have wrought? What terrifieth ye more than yer own vomit? Without doubt, this knowledge is worth more than pearls of Dilmun**** or emeralds of Simranki*****. Heed mine words.
*Tiamat **uumgal mu sag imn = snake huge (= dragon), snake of heads seven (or: innumerable?). **The Abyss ***Bahrain ****Possibly Rajasthan in India

http://www.americanmonsters.com/site/2010/08/lotan-mediterranean-sea/

Sekere monsters wat in Mara se tyd lewende narratiewe was, het van die toneel verdwyn, byvoorbeeld die Bewaker van die Sederwoud op die Witberge van Libanon wat n belangrike rol in The Epic of Gilgamesh speel. Mara se opinie oor die narratief en die karakter van Gilgamesh en Enkido is reeds bekend uit haar literre kritiek daarop, maar haar enigmatiese opmerkings oor daardie spesifieke gebeure en die aard van die monster (goed of kwaad?) is twee van die tergende raaisels in die Esoterika wat met ons huidige kennis onverklaarbaar is en seker vir altyd n misterie sal bly.

http://www.scoop.it/t/they-were-here-and-might-return?tag=dragon

MARA 177: 83 97.


Slaan ag op my woorde. Voorwaar, lewe kan nie uitgewis word nie en aan ewige wording is daar geen einde nie. Indien daar nie reeds geskrywe staan dat dit n gruwel is om die goeie as boos voor te hou en die bose as goed voor te hou, sal dit waarlikwaar nog neergeskryf word. Laat die oningeligtes en die dwalendes dan glo dat die bewaker van die sederwoud n monster was. Van Bilgame af tot die einde van dae sal die mens deur woorde mislei word, en sal die meerderheid deur geslepe beelde bedrieg word. O wat is die tong n sluwe orgaan, en die hand wat skrywe n instrument van bedrog. Hul listigheid ken geen eie perke nie. Bilgame se veelvoud oortredinge beland hom in die put waar hy homself net dieper ingrawe. In die greep van sy leuenagtige arrogansie en boosaardige selfkoestering, ja, sy selfverliefdheid, roem hy hom op n halsmisdaad wat onuitvoerbaar is. Hy spog dat hulle twee dwase die bewaker van die seders, Huwaya, vermoor het. Stel jou dit voor, ja, bid jou dit aan! n Geweldenaar wat die dood probeer verydel en n aapmens sou kwansuis so n daad volvoer het. Behoed dus jou siel teen grootpratery en bewaak die poorte van jou gemoed teen bogstories. Leen nie jou ore uit aan snert nie, en bewaar die skatkamer van jou hart teen valse trots wat tot die kuil en die afgrond lei. Want vir deurlopende wording is daar geen einde bepaal nie, ja, die lewe heers oor die beperkinge van tyd. Sela.

http://eviland666.blogspot.com/2012/04/sumerian-mythology.html http://www.blackdrago.com/fame/humbaba.htm

10

Hierdie webblad bied n kort oorsig van die beeld wat daar van die bewaker van die sederwoud deur die Epic of Gilgamesh geskep word. Kan dit dalk alles vals wees? Het ons miskien hier met valse getuienis of propaganda te doen?

Dragons of Fame
Humbaba / Hubaba / Hum-ba / Humhum / Huwawa / Kumbaba / Khumbaba
From www.blackdrago.com - April 9, 2012 2:07 AM

Humbaba was the terrifying guardian of the Cedar Forest of Amanus, also called the Mountain of Cedars in Mesopotamian folklore. This terrible monster was placed there to guard the Cedars and to kill any human that dare disturb its peace... Humbaba is a giant, terrifying to look at. He has a large, humanoid body with scale plates all over it... Other sources claim that Humbaba took the form of a dragon who spits fire, though he was a giant at other times. His breath raged like a hurricane, his voice spilled over the world as a storm...

11

Tiamat en die Heersers van die Doderyk: Nergal en die Koninging van die Nag
Tiamat: primordiale onderbewuste
Die Leviatan se Babiloniese naam is Tiamat, uit die Proto-Akkadiese vorm ti'amtum (die see) uit die Noordwes-Semitiese wortel tehom. Onder die afgeleide betekenisse val: die dieptes van die see, die waters onder die aarde, chaos, stormagtige duisternis, wanorde en vormloosheid. n Proses universeel aan antieke teologie beslaan drie fases: in die eerste verskyn n oer- of oorspronklike kreatuur, (die primordiale onderbewuste), dan verskyn daar gode (die kollektiewe onderbewuste, of argetipes), en dan eers verskyn die mens (persona). Wat die primordiale onderbewuste ook al is, moet vreemd en vreesaanjaend vir die persona wees. Ons kan egter n vae idee verkry deur na die antieke gode te kyk wat daaruit voortgekom het. Die manifestering van die primordiale onderbewuste in die materile dimensie van die persona is onwenslik. Tiamat is dus die oorspronklike psigiese energie wat uit die niet verskyn het en aan die kollektiewe onderbewuste geboorte geskenk het.
A primal, chaotic, cthonic power, the core of the world, which though defeated has never died. It is expressed in the volcano and the earthquake, the rising Serpent Force of Kundalini, the above-mentioned dragon currents of Chinese Feng-shui, the ley lines of Europe, the myths of a thousand ancient goddesses and sexuality in all its variations. She is the Original One; the submerged, subconscious energy which when summoned rises from below, awesome in its primordial might to overwhelm what has been structured on her sleeping surface. Great Tiamat, Behemoth or Leviathan is the all-birthing sea (a frequent emblem of sleep, the unconscious mind, "out of the deep my child"...), ever-changing in form, the saltwater of blood and tears: elemental, both creative and destructive, neither evil nor good
http://www.spookhouse.net/angelynx/nephilim/tiamat.html

12

Die Ziggurat van die Maan in die stad Ur

Vanwaar Mara se obsessie met die dood? Hier is n kykie na die morbiede aard van Sumero-Babiloniese spiritualiteit:

From www.themystica.org - March 18, 2012 10:06 PM

It is written in the ancient Sumerian script that:


The pure Ereshkigal herself upon her throne, The Annunake, the seven judges, pronounced judges, pronounce judgment before her, They fastened their eyes upon her, their eyes of death. At their word, the word which tortures the spirit... The sick woman was turned into a corpse, The corpse was hung from a stake

13

Heersers van die Dodereryk


Wreldwyd bestaan daar ongeveer 70 bekende maangode/godinne wat die argetipe van die dood verteenwoordig. Di argetipe as kind/ers van Tiamat handhaaf gewoonlik n hegte assosiasie met die maan, die see en vreemd genoeg, vrugbaarheid. Die hordes name maak dus nie soveel saak nie. Die vroulike Erekigal, Ninxarag, Ninma of Nimtu, of die manlike Nergal of Sn se simbole is die sekelmaan, die see en swangerskap. Agter die see-simbool skuil natuurlik Tiamat in haar twee vorme: die dood en die kragbron wat nuwe lewe skenk. Hierdie dood is dus niks anders nie as die opneem in of terugkeer van die individuele bewussyn / persona / siel na die siedende, magtige maalkolk, Moeder Tiamat. Die vrugbaarheidsimboliek spruit uit haar kraamgeskiedenis sy het die gode voortgebring en uit die verskriklike blindelingse kragte wat steeds deur haar beheer word, soos seksualiteit.

The Realized Unconscious


Tiamat and Her Struggle Against Individuation
http://www.rpg.net/realm/archive/gordon.html

Manifestation of the primordial unconscious


The manifestation of the primordial unconscious must needs be an order of magnitude more splendid and terrifying than the manifestation of the collective unconscious. Here we see the connections between disparate mythologies so paintstakingly examined by Sir James Frazer in The Golden Bough. Here we have the creatures of primitive creation myth, Tiamat and Uranus. Immanence, or indwelling, is the spiritual proposition that the numinosium may focus into the physical body. We must also take into account the legends of possession by demons or spirits. Whether or not the collective or even primordial unconscious may collect itself behind the veil of the persona, filling the unconscious remains open to chilling speculation.

14

Mara se Insig
N die eerste lees van die Esoterika kan daar geen twyfel by die leser oorbly dat Mara oor n deeglike kennis van sielkunde beskik het, en van ander insigte en inligting wat miskien heel algemeen onder n priesters- of geleerde klas in antieke tye voorgekom het, later verlore geraak het en minstens gedeeltelik in die 19de en 20ste eeue herontdek is. Die kompleksiteit van die teks in byvoorbeeld sy vernuftige woordspel, verweefde metaforiek en knap komposisie beteken dat die skatkamer van die Esoterika beloof om bykans onuitputlike openbaring, onthulling en verryking op die terreine van lingustiek, sielkunde, mitologie, simboliek en antieke geskiedenis te bring. Ons bied graag die laaste woord aan die gesende profetes, die Beminde Mara van Nippur:

MARA 17: 55 61.


Julle is inderdaad uiters boos, ja juls korrup van kop tot tone. Daarby is julle nog dwaas en oningelig ook en neem instruksies van Leviatan wat in jul woon. Het dit van my afgehang, sou ek jul summier ontdaan gemaak het, maar nou wag die vlamme, die kole, die weerlig, die verstenende koue, die lemme, die kake, die kloue, die swepe, die karwatse, die stinkende swael en die bittere berou om al die goddeloosheid, stap vir stap, uit jul siele te brand. Voorwaar is daar geen waarborg dat die folteringe gaan werk nie. Sela. Verily be ye excessively evil, yeah, corrupt from crown to sole. And besides that, be ye foolish to take instructions from Leviathan which dwelleth within ye. Had it depended on me, would I have summarily annulled ye. Now await the flames, the coals, the lightning, the deadening cold, the blades, the fangs, the claws, the whips, the cats onine tails, the suffocating sulphur and the bitter regret for to burn step by step the wickedness from yer hearts. Hark! There existeth no guarantee that these measures will be effective. Sela.

15

16

Historiese Paralelle
tussen die karakters van Enkidu en Humbba in die Epos van Gilgme.
deur Professor Alfred V. Kruger, spesialis in Klassieke en Antieke Geskiedenis.

Daar bestaan bewese paralelle tussen Enkidu en Humbaba die monster, waarvan Mara klaarblyklik bewus was. Voordat Enkidu deur die gesellin Shamhat getem is, was hy a wild man, raised by animals and ignorant of human society, en die embodiment of the wild and natural world. Shamhat het hom meer menslik gemaak voordat Enkidu Gilgamesh bevriend het. Humbaba, alhoewel n magtige, vreesaanjaende monster, het ook oor menslike eienskappe beskik soos a humanoid body met n voice; his voice spilled over the world as a storm. n Mens kan uit die narratief aflei dat Gilgamesh nooit Enkidu se meer dierlike kant geken het nie, dus kon hy nie met Humbaba as mensdierwese empatiseer nie. Enkidu het ook sy eie dierlike kant l te maklik verwerp nadat hy met mense te doen gekry het. Humbaba het albei van hulle straks aan Enkidu se verlede herinner, wat hulle onrustig gestem het. Ek reken dis waarom die twee opsluit vir Humbaba wou doodmaak teen die wense van die gode en die bre publiek.
17

Humbaba was tevrede met sy dier-wees en n sy slagting sy metamorfose is Humbabas seven splendors of auras onder natuurlike elemente soos die veld, die riviere, die leeus en die woude verdeel. Met ander woorde, Humbaba het bly voortbestaan deur n permanente bydrae tot die natuur te lewer. Daarenteen kon Mara miskien gedink het, Kyk wat het Enkido met sy natuur-aspek gemaak hy het dit verwerp en wreed en immoreel geraak in sy metamorfose van half-dier tot mens. Dit nogal onder aanhitsing van Gilgamesh. Anders as Enkidu, het Humbaba dus nooit korrup geraak nie. S n belangrike tema in Mara en teiken van haar veroordelinge en vervloekinge. 14 Mei 2013.

18

You might also like