Welcome to Scribd, the world's digital library. Read, publish, and share books and documents. See more
Download
Standard view
Full view
of .
Look up keyword
Like this
1Activity
P. 1
ΤƐΒΡΟΝTΗ NOΥС NTƐλƐΙΟC ~ DONDERSLAG PERFEKTE BEGRIP deur Pieter Uys

ΤƐΒΡΟΝTΗ NOΥС NTƐλƐΙΟC ~ DONDERSLAG PERFEKTE BEGRIP deur Pieter Uys

Ratings: (0)|Views: 21|Likes:
Published by Pieter Uys
Die Donderslag : Volmaakte Insig is ’n sielkundige traktaat wat drie bekende skryfstyle aanwend om die punt te maak dat die mens se gewaarwording / persepsie/ oordeel van die wêreld beperk en imperfek is. Die intellek word uitgedaag om die eenheid agter die oënskynlike teenstrydighede van die lewe te identifiseer. Teologie is nie werklik nodig om hierdie konsep te bemeester nie. Dis blote kennis – dat alle afsonderlike dinge deel van ’n groter, onsigbare geheel vorm waarin die verwarrende kompleksiteite versoen word.
Drie literêre style word ingespan om dié insig oor te dra: ’n Egiptiese, Hebreeuse en Griekse styl wat mekaar in die teks afwissel: Isis aretalogieë (EK IS stellings), Wysheidstekste in die Hebreeuse tradisie, en Platoniese dialoog. Dié drie style werk mee om die boodskap ’n besondere trefkrag te gee. Daar is byna geen kosmologie of antropologie daarin nie, wat beteken dat die boodskap aan die individu gerig word sodat die kompleksiteite van die lewe haar/hom nie so intens hoef aan te tas nie.
In die aretalogiese element word die intellek uitgedaag deur paradoksale stellings. Deur ’n identiteit op teenoorgestelde polariteite te vestig, verwar dit ’n mense se logiese ingesteldheid op dieselfde wyse as ’n Zen Koan. Die wysheidselement vorm ’n reeks vermanings aan die leser, soos byvoorbeeld “kyk na my”, “wees waaksaam” en “slaan ag”. Dié beklemtonings versterk die aretalogiese stellings sodat die leser die teenstrydighede nie so maklik kan ignoreer nie maar gedwing word om dit te bepeins. ’n Mens word dus deurentyd herinner aan die dualiteite van bestaan soos deur die aretalogiese sinne uitgespel.

More info:

Categories:Types, Research
Published by: Pieter Uys on Jun 23, 2013
Copyright:Attribution Non-commercial

Availability:

Read on Scribd mobile: iPhone, iPad and Android.
download as DOCX, PDF, TXT or read online from Scribd
See more
See less

08/20/2013

pdf

text

original

<
ΠƚΒάΘΕPΑ MHΦЬ MPƚδƚΙΘG
 @HM@FRWCLA ZFRNFDPF IMWIA
Ziftfr Vys
 
2
@ié shm`frcimaf tfds wlt im `if Mla Oleel`i vfrslefcima afvim` is# oft affm
afcydf mif- @it mffe `if vhre vlm ʳm `isdhfrs `fur ʳm hmafè`fmtinisffr`f vrhucidf
vfrchssfrsniauur llm wlt `furfmty` im `if ffrstf pfrshhm prllt-@rif tipf stfccimas vfrwffn `if mlrrltifn;
< Zlrl`hdslcf sfcnbfvfstiaimas im `if ˏFD IWˏ styc
 2 Hprhfpf he la tf scllm hp ollr whhr`f7 ^frwytf hhr `if vfrsuie he afohhr tf aff hn he cifn tf oë@is hmehhmtcid he `if tfds vhcafms fmiaf rfciaifusf trl`isif im `if Mla Oleel`ivfrslefcima
 
tf dclssinisffr- Affm spfsinifd Goristfm# Khh`sf hn Amhstifsfvfrwysimas dhe vhhr mif# ohfwfc `llr vlf hhrffmdhestf eft `if styc fm thmlcitfitvlm `if wysofi`oiemfs im `if Bybfcsf fm imtfrtfstlefmtfcf wysofi`scitfrltuur bfstllm# fm `if FD IW stfccimas shhrtafcyd llm `if lrftlchaifsf Isis imsdripsifs is-
 
7
@if Dhptifsf Pllc 
 
Dhptifs /Eft Rfefmdėei) is `if cllstf nlsf vlm Faiptifs wlt tht eimstfms `if <1`f
ffu mha im `if sui`f vlm Faiptf afprllt is- @ffs`lf whr` `it stff`s ls cituraifsftllc `fur `if Dhptifsf Dfrd afbruid-Cllt Faiptifs is im `fehtifsf chaharleef afsdryn- Im `if ffrstf ffu vlm `if oui`iaffrl is `llr bfaim he Dhptifs im `if Arifdsf lcnlbft tf sdryn# eft sfwf l``isihmfcfcfttfrs he Dhptifsf dclmdf llm tf `ui wlt mif im Arifds bfstllm oft mif- @ié nlsf vlm
`if Faiptifsf tllc whr` `fur ʳm arhht llmtlc cffmwhhr`f u
it Arifds afdfmefrd# vfrlcim `if rfciaifusf snffr-
Dhptifs oft ls ʳm citfrërf tllc af`y vlm `if ffrstf tht `if `frtifm`f ffu- Fim`fcid is `it
ls sprffdtllc `fur Lrlbifs vfr`rima# ellr Faiptifsf Lrlbifs is stfrd `fur Dhptifsbfèmvchf` im whhr`fsdlt# ehrnhchaif# nhmhchaif fm simsdhmstrudsif-

You're Reading a Free Preview

Download
scribd
/*********** DO NOT ALTER ANYTHING BELOW THIS LINE ! ************/ var s_code=s.t();if(s_code)document.write(s_code)//-->