Welcome to Scribd, the world's digital library. Read, publish, and share books and documents. See more
Download
Standard view
Full view
of .
Look up keyword
Like this
1Activity
0 of .
Results for:
No results containing your search query
P. 1
Priesteres Enɧeduanna

Priesteres Enɧeduanna

Ratings: (0)|Views: 65|Likes:
Published by Pieter Uys
Kort biografie van Enheduanna, die Priesteres van Sumer en Akkad, dogter van Sargon die Grote. Sy is die eerste skrywer in die geskiedenis wat as individu bekend is.
Enheduanna het ’n ryke literêre korpus nagelaat, waaronder ’n versameling wat as die Sumeriese Tempel Himnes bekend staan en deur sommige geleerdes as die vroegste vorm van sistematiese teologie beskou word. Haar werk is steeds honderde jare later op kleitablette gekopieer en in stede soos Lagash, Nippur en Ur bewaar.
Onder haar bekendste werke tel Inninşagurra (Die Ruimhartige Meesteres), Ninmeşarra (Die Verheerliking van Inanna) en Inninmehuşa (Godin van Skrikwekkende Magte).
Enheduanna het 42 gewyde liedere gekomponeer wat opgedra is aan tempels regdeur Sumer en Akkad, waaronder die tempels van Eridu, Sippar en Esnunna. Die lirieke verskyn op 37 tablette wat by Ur en Nippur gevind is, en wat gedateer word tot die Ur III en Ou Babiloniese tydperke.

More info:

Categories:Types, Research
Published by: Pieter Uys on Aug 06, 2013
Copyright:Attribution Non-commercial

Availability:

Read on Scribd mobile: iPhone, iPad and Android.
download as DOCX, PDF, TXT or read online from Scribd
See more
See less

08/09/2013

pdf

text

original

1
Enɧeduanna
 
2
En = hoëpriester; ɧedu =
sieraad; anna = van die hemel
Deur Pieter UysOpgedra aan Sheree Rayfield (6 Augustus 2013)
Die Akkadiese/Sumeriese digteres Enheduanna (2285-2250 voor die huidige era) is die heeleerste skrywer in die geskiedenis wat by name bekend is. Sy was the dogter van koningSargon van Akkad (Sargon the Grote). Haar moeder se naam was Tashlultum.Enheduanna is welbekend uit argeologiese en skriftelike bronne. Sy was hoëpriesteres vandie maangod Nanna in the Sumeriese stad Ur. Twee seëls waarop haar naam verskyn, is indie koninklike begraafplaas van Ur gevind.
n Albasterdisk waarop haar naam en afbeeldingverskyn, is ook in Ur gevind, in die Jipar-seksie wat die woonplek van die En-priesteressewas. Dié disk is op die Isin-Larsa-vlak van die uitgrawing aangetref wat op die jare 2000
 –
 1800 VHE dui.
Enheduanna het ’n ryke literêre
korpus
nagelaat, waaronder ’n versameling wat as die
Sumeriese Tempel Himnes bekend staan en deur sommige geleerdes as die vroegste vormvan sistematiese teologie beskou word. Haar werk is steeds honderde jare later opkleitablette gekopieer en in stede soos Lagash, Nippur en Ur bewaar.Onder haar bekendste werke tel
Innin
ş
agurra
(Die Ruimhartige Meesteres),
Ninme
ş
arra
 (Die Verheerliking van Inanna) en
Inninmehu
ş
a
(Godin van Skrikwekkende Magte).Enheduanna het 42 gewyde liedere gekomponeer wat opgedra is aan tempels regdeurSumer en Akkad, waaronder die tempels van Eridu, Sippar en Esnunna. Die lirieke verskynop 37 tablette wat by Ur en Nippur gevind is, en wat gedateer word tot die Ur III en OuBabiloniese tydperke.
 
3

You're Reading a Free Preview

Download
scribd
/*********** DO NOT ALTER ANYTHING BELOW THIS LINE ! ************/ var s_code=s.t();if(s_code)document.write(s_code)//-->