Professional Documents
Culture Documents
KLEINMOND - Though the fire which broke out in Overhills on Monday was quickly brought under control, a two-year old baby died in the blaze.Young Somela Takathi was apparently sleeping inside the home when the fire broke out. Her mother, Ms Zandile Takathi, was still numb with shock when the Herald visited her. According to a neighbour, little Somelas body was at the mortuary at Caledon. The reason for the fire is not yet known. The fire devastated some areas of the home inside, but the corrugated iron walls are still standing and shiny in places. The emergency services arrived very quickly and extinguished the fire, but not soon enough to save Somela.The funeral for the little one will be at Kleinmond next week sometime, says Ms Takathi. She has another, older child living with the maternal grandmother in the Eastern Cape, and she would have taken Somela there as well in June.
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 2
KLEINMOND Die laerskool se Suelene Huisamen is Donderdag tydens n spoggeleentheid op Agulhas vereer vir haar bydrae tot primre skool onderrig.
Me Huisamen is aangewys as die naaswenner in die Overberg distrik in die afdeling: uitnemendheid in primre onderwys (Nasionale Onderwys Toekennings)
Overstrand Herald
sun. Should these ultra-violet rays reach Earth by passing through the thinning ozone layer, skin cancer and damage to crops will increase. Ozone depleting substances such as chloro- fluorocarbons (CFCs), hydro-fluoro-carbons, methyl bromide, to mention a few, are pollutants used all over the world. There has been an attempt by manufacturers of products releasing these pollutants to produce ozone friendly products. These pollutants are emitted from products such as refrigerators, air conditioners, spray cans, agricultural products and pesticides. By celebrating this day, we are reminded of the necessity to live in ways that do not contribute to the depletion of this vital and essential layer of atmosphere that shields the Earth. It also gives individuals and organizations time to reflect on what progress has taken place to combat this environmental threat. 20 SEPTEMBER: Come and join us at the Shellfish and Sushi bar to enjoy some of the finest wines from Wildekrans Wine Estate. The focus is on capturing and retaining the essence of the vine and its terrior and the Wildekrans winemaking philosophy is one that begins from the premise that great wines begin in the vineyard. Consequently, care is taken to carefully match varietals to suitable soil types. The vines are thereafter nurtured to produce low yielding crops of pronounced structure and fruit intensity. 20 SEPTEMBER: Beach Clean Up! Friday 20 September @ 10H00 @ Pringle Bay main beach parking area: The 21st of September is international beach cleanup day...Pringle Bays residents and visitors will however jump the gun and see that our main beach are clean for the visitors enjoying the beach on the 21st. This event are co-organised by the conservancy and Pringle House School. All beach cleaners will be issued with a refuse bag and safety gloves. All kids will receive a conservation hamper (incl refreshment)...and prizes will be awarded for the kids collecting the most amount of refuse
12 September 2013
Bladsy 3
13
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 4
Vanjaar het Internasionale Geletterdheidsdag op Sondag 8 September geval, en dit is op Maandag 9 September by Fountain Square Restaurant in Haweweg gevier. Daar was n praatjie deur Trisa Hugo oor e-boeke en e-lesers; en die rol daarvan in die boekewreld. Drie plaaslike skrywers, Ian Smit, Margie Wilson en Trisa Hugo het ook verhale voor-
gelees uit die kortverhaalbundel, My Kort vir jou Sop. Dit is saamgestel ten bate van plaaslike liefdadigheid en bevat kortverhale deur talle van ons land se bekroonde skrywers. Die boek is te koop by die plaaslike boekwinkel of by die Toeristekantoor. Daarna is heerlike sop en sjerrie geniet terwyl daar verder gekuier is.
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 5
The Hermanus Whale Festival is celebrating its 22nd year as the only enviro-arts festival in South Africa, putting the creatures of the deep on stage and under the spotlight alongside top performers and musicians from 20 September to 24 September. Hermanus, known as the best land-based whale watching destination in the world, plays host to thousands of visitors (2012 we welcomed over 100 000 visitors) who flock to the seaside resort to exhilarate in the unique natural environment, watch the whales and revel in music, enjoy great food and enjoy the many activities available during the
festival. The Whales are always the star performers at the festival and will be joined on land by great food, quality crafters, great sport events, kids entertainment, the Two Oceans Wine food & music Marquee, Marine Endangered Species Expo Marquee, The Checkers Living Table and thousands of people celebrating Spring in the most beautiful place on earth - Hermanus. The full programme of events will be available on our website and from the Festival office. Enquires: 028 313 0928 or email: festival@hermanus.co.za or visit www.whalefestival.co.za
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 6
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 7
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 8
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 9
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 10
Don Wessels, met klein Francois by Marlene van Rooyen KLEINMOND - Mense wat bo hul omstandighede uitstyg, is altyd n groot bron van motivering vir ons gewone mense. Geen wonder nie dat die NG Kerksaal van hoek tot kant gepak was toe Don Wessels die lede van die Vrouediens op 20 Augustus toegespreek het: n man wat sonder o en hande gelaat is in n landmynontploffing. Die program het afgeskop met n uitvoering van op-en-wakker musiek van Kleinmond Primre Skool se marimba orkes.
Overstrand Herald
stormdae wanneer jy moet sterk staan en deurdruk. Gaan uit, reik uit na mense en jy sal besef elkeen het maar sy stuk
12 September 2013
swaarkry. Jy is nie alleen nie. Gebruik wat jy het en los die dinge waaraan jy niks kan verander nie. (Kobie Coetzee)
Bladsy 11
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 12
Cornucopia of coppers
KLEINMOND On Friday the ladies of the Overstrand Herald all jumped in and began the laborious task of counting the many, many, many bags and blikkies filled with coins. The coins alone amounted to more than R1 200! Baie baie dankie aan almal wat vaalgeld (of papier- of blinkgeld) na die Herald se kantoor gebring het vir ons fondsinsamelingsprojek vir die Anima terapiesentrum gedurende Augustus. Die bedrag het op meer as R1 650 te staan gekom!
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 13
KLEINMOND - The waitrons at Le Rve Restaurant in Harbour Road took Casual Day to another level! These ladies dressed up in traditional Xhosa womens clothing and face paint and looked very smart. Here are Tessa and Liezel in front and Boza and Lynn at the back.
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 14
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 15
Het u n nuuswenk?
Spertye vir advertensies en berigte: ADVERTENSIES: Dinsdae 12:00 BERIGTE: Dinsdae 16:00
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 16
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 17
Y-NOT! Steering Committee Front : Lisel Krige, Rosabelle Riese. Back : Heleen Sliep, Hettie Delen, Adri van der Maas, Stefn van Dyk, Yvonne Sliep
12 September 2013
dan getraumatiseer is huis toe te stuur nie? Daar is ongelukkig mense wat nie mag sonder hul medikasie vir een dag nie. Beteken dit dat die persoon maar iets moet oorkom? Ek is die man van die dame wat glo toegang verkry het tot die kliniek en op haar medikasie aangedring het! Sy het n aangetekende afspraak gehad. Sy was reeds uit medikasie uit. Ek het die saak met haar dokter in Tygerberg bespreek en di stem honderd persent saam, dat sy binne haar reg opgetree het. En onder geen omstandighede mag sy sonder haar medikasie nie! Hy was uiters geskok om te hoor van die geval. Ek wil dit stel dat hierdie brief
Bladsy 18
is nie n aanval op iemand nie, ek weet dat die werk wat die mense doen is n baie ondankbare werk, en siek mense is maar partykeer moeilik, maar ek wil ook dit duidelik maak dat die mense in beheer moet dalk volgende keer beter krisis bestuur doen. Iemand moet besef dat mense se lewens hang van die medikasie af. My vrou het 3 maande terug n hartaanval gehad, die skok en trauma was vir almal erg. Sy is besig om te herstel en het nie konfrontasie of spanning nodig nie, hoekom moes sy baklei om haar basiese reg op medikasie te verkry! Laastens sterkte aan die familie, en personeel van die kliniek. Peter Luus
Nog n koppie..?
Die nuwe stem van Suid-Afrika
Saterdagoggend l ek vroeg-vroeg in die donker en luister na Brekfis met Derick oor RSG toe hulle Des Lindberg se opname van Big Rock Candy Mountain/ Die gezoem van die bye speel. Raai en daar slaan dit my wawydwakker en n lig gaan vir my op: Dis amper soos dit deesdae dreig om op sommige plekke in ons land gaan!
Langs n groen doringboom/ L n krel en droom Sy gedagtes hoog in die takke. En hy droom van n baas/ Sonder n enkele baas Waar n man werk hande in die sakke. En hy droom van n land/ Waar die branders brand En die trekkers trek tesame. En n brandewyndam/ Waar die lammers lam En die ministers minis vir die vale. Die gezoem van die bye en die lekker turksvye Die (poefwater) spuitfonteine Waar die springbokke spring en die blesbokke bles En die boerbokke boer in die berge. Die gebrom van die brommers om die vrot komkommers En die dawerende (niks) in die sakke Waar die akkedisse akke en die kakkerlakke lakke En die bobbejane bop in die berge!
(Wat kan ek s? Billikheidshalwe moet mens noem dat die lied reeds in 1966 opgeneem is. Miskien val mnr. Lindberg amper in die kategorie van Siener van Rensburg. Uiteraard met apologie aan mnr. Lindberg oor die veranderinkies hier en daar)
Bad service
I mail you purely from frustration, and maybe I am not the only person in Kleinmond being frustrated and getting poor service from Wynand Bock of Datastoor. I have a wireless, 12 month contract which unfortunately I have paid for upfront in full, with Datastoor. This contract commenced in April 2013. Last weekend I was unable to use my computer because I did not have a signal, so I phoned Hennie Coetzee and left two messages on his phone to get back to me. After realising that Hennie was not getting back to me, I phoned Graag reageer ek op hierdie brief: Ek, en ek dink ek praat namens al die besighede in ons gemeenskap, is al lankal gestaal teen onregverdige en vals uitlatings van klinte oor swak diens. Ons is n klein gemeenskap en ongeag die omstandighede, probeer elke besigheid sy uiterste bes doen om al ons klinte tevrede te hou. Maar o wee: So het ons
Wynand Bock (owner of Datastoor). He promised he would get hold of Hennie. After many hours I tried Wynand and his phone just rang. This has happened to me on more than one occasion, and the second time I mailed Wynand and let him know I was not happy. He did not bother to answer me and he did not even tell Hennie about this. Is this the way all of Wynands customers are treated or am I the only one? Having documented this, I recommend that anyone wanting to do business with Datastoor, stay far away from them. KEVIN KREUSCH
Briewe
sorg is en 3.) SIEK MENSE AFHANKLIK IS VAN MEDIKASIE. Ek verstaan dat die personeel getraumatiseer was, maar jy kan nie en mag nie n kliniek net toemaak sonder alternatiewe nie. Ek voel dat die kwessie uiters sleg bestuur is. Sou dit nie beter gewees het om personeel wat nie die trauma beleef het te verkry vanaf ander areas en die wat
almal die Kevins. Ons het die afgelope paar weke uiterse slegte weersomstandighede gehad en het, veral die naweekmense sover moontlik probeer help. Ja, ons besighede gaan van tyd tot tyd op ons vingers getik word en dit is ook reg so. Maar Kevin Kreusch: Vir JOU het ons al n ekstra myl geloop en dit was ook nie goed genoeg nie. Johanlie Bock
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 19
Briewe
Munisipaliteit behoort op te tree
Dit grief my dat ons munisipaliteit nie optree om die vermeerdering van Rooikrans bome te voorkom nie. Dit wil my voorkom asof ons hack groepies al is wat omgee. Jare gelede het die munisipaliteit laat weet dat as ons nie ons persele skoonmaak nie sal kontrakteurs aangestel word om dit namens ons te doen. Hiervan het niks gekom nie. Die hoofwe hier in Pringlebaai is vervuil maar die munisipaliteit doen daaromtrent ook niks. As ons ons fynbos hoog ag en die feit dat ons in n wreld erfenis gebied bly, kan ons mos nie vir ons blind hou dat uitheemse bome oorvat nie! Elke oggend l die boomsaad op my stoep wat vols daar uitskei en dit op n oppervlakte van n paar vierkante meter. Hoeveel saad word dan nie deur die vols in die reservaat versprei nie. Gepraat van vols, dit is hoogtyd dat ontslae geraak word van die menigte Indiese spreeus in die omgewing. Voordat daar begin word om al die saaddraende uitheemse bome te verwyder is dit n vermorsing van tyd om enkele klein boompies uit te trek. Gaan daar n munisipale besluit geneem word om op te tree of gaan dit maar net bly by geluide maak? M.H.Vosloo, Pringlebaai
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 20
Welgedaan AMH
Ons het onlangs probleme met ons DSTV se afstandbeheer gehad. Vas oortuig dat dit vervang moes word, het ek AMH Microwave & Electronics daarmee besoek. Anthony het dit getoets, my meegedeel dat hy graag n nuwe een aan my sou wou verkoop, maar dat hy dink dit onnodig is. Hy het my verduidelik hoe ek self die probleem by die dekodeerder kon opklaar. Die probleem is toe sonder enige kostes opgelos. Baie dankie vir sulke eerlike diens Anthony! Nico Grobler
Briewe
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 21
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 22
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 23
Overstrand Herald
Die afgelope jaar het Laerskool Kleinmond se leerders aan die Afrikaanse en Engelse
12 September 2013
afdeling van die Spraakkuns en Drama van die Overberg Eisteddfod deelgeneem wat in Hermanus, Gansbaai en Kleinmond plaasgevind het. Laerskool Kleinmond was on-
Bladsy 24
langs die gasheerskool wat die Afrikaanse Spraakkuns afdeling (graad 4 tot graad 7) aangebied het. Die skool s baie dankie aan Mthimkhulu Village en Boland Kollege wat die skool goedgesind was en lokale vir die beoordeling beskikbaar gestel het. Baie dankie ook aan drie ervare beoordelaars van Kleinmond, Nienie Burger, Hester Walters, Tes Bruwer en Denise Coetzee (Paarl), Marie le Grange (Onrus) wat gehelp het om meer as 550 leerders van oor die hele Overberg te beoordeel. Die leerders het uitstekend presteer en is oor die algemeen met baie goue diplomas (bo 80%) beloon. Laerskool Kleinmond is baie trots op die leerders wat Cum Laude (bo 90%) diplomas ontvang het, want prestasiegewys was die skool een van die bestes. Wat opvallend is, is dat baie leerders die Cum Laude diplomas vir beide tale ontvang het. (sien fotos) Die skool is bevoorreg om ouers te h wat fundis op die dramagebied is en wat die leerders gratis afgerig het. Baie dankie aan Ansu Kaplan en Heather Mollentze wat gehelp het met die afrigting asook Suelene Huisamen (opvoeder vir graad 4s). Volgende week sal die ander afdelings van die Overberg Eisteddfod soos Marimba orkeste en Kuns se uitslae verskyn.
Laerskool Kleinmond se leerders blink uit met cum laudes by Overberg eisteddfod
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 25
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 26
Kerke / Churches
NG KERK: SEPTEMBER
Datum Kerk: 09:00 1 Ds. Nico Rabe 8 Ds. Barry Lordan 15 Dawie de Wet 22 Ds. P Taljaard 29 Ds. Schalk van Wyk Sentrum: 09:00 Ds. Ben de Wet Ds. Daan Botha Theuns Henn Ds. Nico Rabe Ds. Barry Lordan Saal: 08:30 Ds. Barry Lordan Ds. Nico Rabe Thys Visser Geen Geen
KLEINMOND AANBIDDINGSENTRUM P.P.K H/v 7de Laan & 7de Straat Almal welkom!! Pastoor Smit 028 271 5694 / 083 633 6172 Sondagoggend: 09:45 Christian Revival Church Mend the nets, the catch will be great Main Road 68 Wednesday Nights at 19:00. All ages welcome. We worship, praise and love God with boldness and with all of our heart, so come and join us! Heinrich 072 460 6226 / Riana 072 403 0599 AGS KERK KLEINMOND Hoofweg 68 (Pastoor Tewis De Jager 082 771 9365 Elke Sondagaand om 18:00 Kerkdiens Woensdagaande om 19:00 C.R.C. Jeug Donderdagaande om 19:00 Biduur + Bybelstudie Sondagoggende Verskillende Uitreikings Almal welkom HERVORMDE KERK Skakel Ds J Claasen (021) 855 4847 Strand: 09:00 elke Sondag Hermanus: 11:30 Die 1ste en 3de Sondag van elke maand SEWENDE DAG ADVENTISTE KERK Aanbid in die Gereformeerde Kerk, h/v 13de Laan & 6de Straat, Kleinmond Saterdae: Sabbatsskool 09:30 Erediens 11:00 Almal welkom! 072 094 5819 / 028 271 4173 NEW APOSTOLIC CHURCH KLEINMOND c/o Nemesia Ave & School str, Proteadorp, Kleinmond 072 077 7888 / 082 781 3556 Sunday Mornings Service: 09:00 Wednesday evening Service: 19:30 All welcome VKG PROTEADORP Oggendbyeenkoms: 10:00 Aandsamesang: 18:00 AFRIKAANSE PROTESTANTSE KERK Elke 2de en 4de Sondag van elke maand om 16:00 in die Gereformeerde Kerk, 13de Laan, Kleinmond. Tel: 028 271 5837 / 083 412 5870 DEUTSCHE EV.-LUTH.KIRCHENGEMEINDE STELLENBOSCH Sie Sind herzlich eingeladen zum Gottesdienst mit Heiligem Abendmahl jeweils um 15:30 im Hause Kiessling 19 Harbour Road Kleinmond. Sonntag, den 27 October 2013 Sonntag, den 2 Dezember 2013. Adventsfeier GEREFORMEERDE KERK H/v 13de Laan & 6de Straat. Tel: 028 271 5359 Skriba: Izak Lessing Tel: 028 273 8134 / 083 259 3403 09:30 Ds Ferdie Postma 18:00 Ds Ferdie Postma LAKESIDE CHAPEL (Undenominational Christian Fellowship) Lakeside Drive, Bettys Bay. Jan Vorster (Elder) 084 555 3322 / 028 272 9932 Sunday Service time at 09:30 ST FRANCIS ANGLICAN CHAPELRY Holy Eucharist every Sunday at 09:00 in the Roman Catholic Chapel, Twist Street, Bettys Bay For further information contact - Chapelwardens 028 272 9901 / 028 272 9551 KLEINMOND FELLOWSHIP CHURCH 72 6th Street, Kleinmond Pastor Lionel Gibbons 028 271 4249 Sunday Morning Worship: 09:30 Sunday School: Grade R Grade 3 CATHOLIC CHURCH Twist Street, Bettys Bay, Mass: Saturday @ 17:30 Additional services as per notice board. Parish Priest: Father Pierre Goldie 078 824 5411 Deacon: Rev. Lester May 021 856 3793 / 082 568 4187 ST NICHOLAS ANGLICAN CHURCH Heide Street, Proteadorp Chapelwardens: Chris Japhta 0847 686 984 / Leilani Abrams 079 980 4540 / 028 272 9363 Services:1st and 3rd Sunday morning prayer at 10:00 2nd Sunday communion at 10:00 3rd Sunday morning prayer at 10:00 4th Sunday at 08:00 holy communion Sundayschool at 09h00 Mavis swartz 028 271 4378 Fonteinvroue gebedsgroep Maandagaande 18:00 Jeug Vrydagaande 18:00 Kyle Oliver 0840219372 nce a Anglican, always a Anglican. PRINGLE BAY UNITED CHURCH Cnr Crescent & Park Streets. Rev Gavin Graham 028 273 8172. Sunday service: 09:00
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 27
Op n nat renerige dag moes Kleinmond Krieket die kni buig voor Gansbaai. Met TVkyk weer was dit gewis dat die tellings laag gaan wees. Kleinmond het goed begin en was op n stadium sterk aan die gang met 104 vir die verlies van 3 paaltjies. Die volgende 7 paaltjies het net gesorg vir 30 lopies en n totaal van 134 almal uit. Uitblinkers was R Serfontein(27) en C Singleton(26). Uiteindelik was
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 28
Dagboek
13 & 14 September: Singletons Winkel oop Vrydag- en Saterdagoggende (winter) vanaf 09:00-13:00 in Tweede Straat 14, Kleinmond. Kontakpersoon: Estelle Victor 0282713260/ 0727780249. Donderdae: Interkerklike damesel om 10:00. H/v Elfde Straat en Eerste Laan. Kontak Marietjie by 0828725022. Lieflappers Uitstalling: 3 Oktober: Verga-dering rolbalsaal. Bring vliende-vols-blokke. 7 November: Vergadering rolbalsaal. Bring die hele jaar se blokke. Friends of the Library, Bettys Bay: 19 September: A paint Mix & Technique by Derric van Rensburg at 10h30 in his shop in Harbour road, Kleinmond. Refreshments available for own account. 28 September: BOOK SALE at Miems in Pringle Bay from 9h00. 17 October: Complete your Makeover by Chantal Witthuhn from La Femmetique at 10h30, Bettys Bay Library. 17 September: Kleinmond Kapgroep/Hack Group ontmoet om 07:30 by die parkeerterrein, h/v Hoofweg en 6de Straat vir so n 3 ure se uitroei van indringerplante in ons dorp se natuurreservate. Nuwe helpers meer as welkom. Vir meer inligting skakel gerus 028 271 5918. 19 September: A paint Mix & Technique by Derric van Rensburg at 10h30 in his ART CAF in Harbour road, Kleinmond. (Next to Rainspider). Refreshments available for own account. 24 September: VLV Vergadering om 14:30 in die NG Kerksaal. Sprekers: Bekende Johan en Nina Smit. Tema: Bonus jare van aftrede-rus-uitdagings en vreugdes. Kom luister en beleef hierdie tyd van ons lewens. Mans en vrouens welkom as gaste. Kiekieklub: 27 September: Fotos vir die kompetisie met die tema Mense wat werk moet nie later as 12:00 ingehandig word nie. 1 Oktober: Die Kiekieklub byeenkoms vind plaas om 19:00 in die Biblioteeksaal. Die inskrywings vir die kompetisie met die tema Mense wat werk sal beoordeel word en Guillaume Oberholzer sal n aanbieding doen oor hul besoek aan Noorwe. 28 September: U word hartlik uitgenooi na n gewyde musiekprogram wat deur kunstenaars van Helderberg Kollege, Somerset-Wes om 11:00 in die Kleinmond Stadsaal aangebied sal word. Hierdie aanbieding volg op n gesamentlike sangdiens, kort sendingprogram en n inspirerende Bybelstudie, wat om 09:15 begin. Toegang gratis - slegs offergawe (kollekte) sal opgeneem word. Almal baie welkom. 28 September: BOOK SALE at Miems in Pringle Bay from 9h00. Kleinmond Craft Market (Kunsmark). As the library has again reverted to closing every Saturday, our market will be held every Friday 09:00 15:00 depending on availability of the hall. If our board is outside, we are inside. New members welcome. Marlene 028 271 3582 / 073 171 1623
30 September: Leeskring vergader in die Kleinmond biblioteeksaal om 15h00. Suzette Haussman bespreek Saturday deur Ian McEwan. Almal welkom. Skakel Marietjie 0824455962. 3 Oktober: LENTEDAG. Kerksaal om 3 uur nm. 9 Oktober: Die Plaaslike KANSA Vrywilligers bied in die Biblioteeksaal om 15:00 n besondere geleentheid aan waar persone wat vrae het oor swelling in die arm na n mastektomie, dit met n deskundige kan bespreek. By hierdie geleentheid spreek Herman Jordaan die pasinte toe oor Mobilisasie van chirurgiese wondweefsel na matekomie en limfektomie. Daar sal geleentheid wees vir vrae. Almal welkom 7 November: KERSPROGRAM. Kerksaal om 3 uur nm. 17 October: Complete your Makeover by Chantal Witthuhn from La Femmetique at 10h30, Betty`s Bay Library.
Buksies
WANTED / GESOEK Bettysbaai: Gemeubileerde huis gesoek om te huur vanaf 1 Oktober 2013. Skakel Wilna by 076 868 1535. Precast muurpanele. Kan maar gekraak wees. Bel ons as jy iemand soek om dit gratis te verwyder. Skakel Floris 083 377 0367. Baie betroubare huishulp beskikbaar te Kleinmond vanaf 1 Oktober. Wonderlik met kinders en troeteldiere en het selfs huis gehou in ons afwesigheid. Vlot Afrikaans vaardig. Skakel Mnr/Mev van Tonder by 079 797 7077 vir besonderhede. Joyce is a Malawian lady looking for a job as a house cleaner / nanny on Tuesdays, Thursdays and Fridays. Phone 060 333 3070 Cecelia is looking for charwork any day of the week. Has reference 082 314 4614. Phone 083 984 4426 Selinah is looking for a cleaning job two days a week Wednesdays and Fridays. Has reference 082 852 1395. Phone 078 240 8268 Klein tipe korthaar hondjie soos bv. Kortbeen Doberman Pincher or kortbeen Jack Russel. Skakel 028 271 4593 FOR SALE / TE KOOP 14 Plumbing rods with accessories to clear sewerage pipes R950, Large motorbike helmet R100, roof fan with light fittings R100, fancy basin with tap R350. Phone Floris 083 377 0367 Philips 17 Monitor R120. 2 pairs of Tusa Imprex diving fins in good condition (1 pairR300 and 1 pair R200). To view contact Ryan 084 521 5037 Telefunken TCR-25 alarm clock radio (original type) in good working condition R60. Kitchen odds and ends, includes pots,
Overstrand Herald
Buksies
12 September 2013
Bladsy 29
pans, Tupperware, cutlery etc. from R50/Box. 32 copies of FHM Magazines and posters. Take the lot R100. To view contact Sean 074 577 3237 Safeway heavy-duty massager with infra-red unit as new R160. To view contact Anne 079 874 2292 2 Handwasbakke met krane, dubbelbak kombuis wasbak in kas, kombuiskaste, sementmenger 175 liter (brandstof), 2 kragopwekkers, steierplanke. Skakel 083 770 7737 Stamina Treadmill R2500 in goeie werkende toestand. Skakel 082 578 1710 Rekenaar. Skakel 071 385 5717 Trojan XP200 Home Gym in excellent condition R2000 neg. Phone 071 332 0425 2 Stelle roesbruin duveys met nagvalle en paslakens R50 elk. 1 Biesie bedlampie R30. 2 Enkelbeddens (nog nuut) R200 elk. 2 Embuia kwart ronde tafels R50 elk. 1 Elektriese gitaar met Laney amp + tuner R2000. 210 L drom. 1 Eikehout riempies stoel R400. Skakel 079 797 7077 Fuchsware 5m 226 L kombinasie met vriesgedeelte bo. Goeie werkende toestand R750. Skakel 082 896 2358 Akkerhout TV cabinet R800 ona. Skakel 084 247 0023 Mens + Ladies mountain bikes, hardly used. Shimano gears, front shocks, aluminium frame R1800 for both. Phone 082 850 9010 Drie rugsakke (twee splinternuut), twee rugsak oortrek beskermers, drie dag rugsakke, klomp verskillende grootte sport drasakke, drie tweedehandse slaapsakke stel henry 11 tweesitplek bank en twee armleuning stoele met embroidery materiaal oorgetrek. Skakel 072 312 8697
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 30
SERVICES / DIENSTE
NEEM KENNIS ASB!!
Spertye vir advertensies en berigte : ADVERTENSIES: Dinsdae 12:00 BERIGTE: Dinsdae 16:00
Overstrand Herald
12 September 2013
Bladsy 31
SERVICES / DIENSTE
Saturday winners. L Morkel, C & W Van Heerden day. Following on a group of Sanlam players was our Saturday competition with a total of 64 players. Nearest the pin on hole no 1: A Matthews Nearest the pin on hole no 12: J Sauerman. Prizes sponsored by Werners & Burger Turf Management. 1st: L Morkel & H Upsher (61) 2nd: C & W van Heerden (62) 3rd: F Budler & V Budler (63) 4th: B Steyn & A October (63) Winner of the R500 meat voucher for August was Chris HOLE IN ONE Brand. Sheila Augustyn Hans Emmenis