Welcome to Scribd, the world's digital library. Read, publish, and share books and documents. See more
Download
Standard view
Full view
of .
Look up keyword
Like this
0Activity
0 of .
Results for:
No results containing your search query
P. 1
Vergadering - Middelburg

Vergadering - Middelburg

Ratings: (0)|Views: 9|Likes:
Published by Diekasteel
Fracking
Fracking

More info:

Published by: Diekasteel on Sep 17, 2013
Copyright:Attribution Non-commercial

Availability:

Read on Scribd mobile: iPhone, iPad and Android.
download as DOC, PDF, TXT or read online from Scribd
See more
See less

09/17/2013

pdf

text

original

 
27 Augustus 2013
BELANGRIKE KENNISGEWINGGeliewe kennis te neem dat 'n vergadering van grondeienaars by die Lesingsaal,Grootfontein, op die 18de dag van September 2013 om 10h00 (10vm) gehou sal word.Doel van Vergadering:
Om grondeienaars insake verwikkelinge in die aansoeke van Shell, Bundu, Falcon vir eksplorasieregte vir skaliegas/olie met die gebruik van hidroliese breking ("fracking") in dieKaroo, asook die verwante wetgewing in te lig.
Paneel van Sprekers
: Advokaat Mias Schreuder Prokureur Derek LightMnr Dougie SternIndien u tot die teenkanting deur grondeienaars teen gaseksplorasie/produksie met diegebruik van hidroliese breking in die Karoo verbind is, en steeds bly, word u aangemoedigom hierdie uiters belangrike vergadering wat daarop gemik is om u op hoogte te bring vanverwikkelinge in die administratiewe regsproses en wysigings tot die wetgewing enregulasies, by te woon.
AGENDA
1.Verwelkoming2.Oorsig van skaliegaseksplorasie en produksie deur die gebruik van hidroliese breking("fracking") en die moontlike impak op:
Grondwater;
Landbou.Spreker: Mnr Dougie Stern3.Administratiewe regsproses
Kort geskiedenis;
Huidige status;
 _____________________________________________________________________________________________________ DEREK LIGHT B ProcM A M KINGWILL LIGHT BA LLBBygestaan deur: P W MEYER B.IURIS LLB LLMPosbus 431Kerkplein 26GRAAFF-REINET6280e-pos: dlight@intekom.co.zaTelefoon: (049) 891 0183\6Faks: (049) 892 2617
DEREK LIGHT
 
Prokureurs & Aktebesorgers
 

You're Reading a Free Preview

Download
scribd
/*********** DO NOT ALTER ANYTHING BELOW THIS LINE ! ************/ var s_code=s.t();if(s_code)document.write(s_code)//-->