• Embed Doc
  • Readcast
  • Collections
  • CommentGo Back
Download
Nr 113
Junie / June 2009
R9,95 BTW ingesluit
ProAgri
ProAgri
tegnologie vir die boer
technology for the farmer
K2 Agri:
Die boer se saadmaat
Integriteit:
Monsanto wys hoe
Trokke vir die boer:
FAW
Mitsubishi Fuso
NviroTek:

W\u00eareldklas
laboratorium
vir boere

Kerf en strooi mooi
met Staalmeester
3
Copyright reserved \u00a9 Kopiereg voorbehou

The proprietors and publishers of ProAgri do not
necessarily agree with or support the opinions
expressed in articles or advertisements appearing in
this magazine.

ProAgri 113 - Junie / June 2009

K2Agri se invloed in die
saadmark is onlangs
dramaties verstewig met
die inkoop van Afgri-saad.
Die maatskappy bied nou \u2019n
wye keuse van wit- en geel-
mielies, kort-, medium- en
langtermyngroeiers, konven-
sionele basters, BT-basters
en Roundup Ready-basters.

Nr113
Junie / June2009
R9,95 BTW ingesluit
\ue000\ue004\ue003\ufffd\ue001\ue004\ue002
N
\ue000\ue004\ue003\ufffd\ue001\ue004\ue002
\ue00e\ue004\ue006\ue00b\ue00c\ue009\ue00c\ue006\ue008\ue004\ufffd\ue00f\ue008\ue00d\ufffd\ue003\ue008\ue004\ufffd\ue001\ue00c\ue004\ue00d
\ue00e\ue004\ue002\ue007\ue00b\ue00c\ue009\ue00c\ue006\ue010\ufffd\ue005\ue00c\ue00d\ufffd\ue00e\ue007\ue004\ufffd\ue005\ue000\ue00d\ue00a\ue004\ue00d
K2 Agri:
Die boer se saadmaat
Integriteit:
Monsanto wys hoe
Trokke vir die boer:
FAW
Mitsubishi Fuso
NviroTek:

W\u00eareldklas
laboratorium
vir boere

Kerf en strooi mooi
met Staalmeester
Gogga Connect
As die internet-
gogga jou byt...
uwe tegnologie loop \u2019n mens deesdae
om elke hoek en draai raak. Sommige

boere laat selfs hulle trekkers en stropers
sonder drywers op die land op-en-af draf. En
alhoewel dit nie vir al die boere die aangewese
manier van plant en stroop is nie, sal presiese
boere altyd die nuutste tegnologie tot hulle
voordeel inspan.

Boere kan oeste, pro\ufb01ele en produksie verbeter
deur van die internet gebruik te maak. Dink
maar aan inligting oor kommoditeitspryse, in-
setpryse, weervoorspellings, inligting oor peste
en plae, nuwe produksiemetodes, beter masji-
nerie, saad en diere. Hierdie inligting is mees-
tal gratis en maklik bekombaar op die internet.

Met kostedoeltreffende pakkette en wye dek-
king is Gogga Connect die internetdiensverskaf-
fer wat boere op die platteland ook toegang
tot die internet wil bied. Gogga Connect besef
dat boerdery intensief is en
daarom laat ons boere toe
om met gemak te fokus op
boerdery terwyl ons toesien
dat jy toegang tot inligting
op die internet het. Gogga
se produkte sluit ook gratis
faks na e-pos, webtuiste en e-pos-adresse in.

Skakel Gogga Connect by08600-46442 of
gaan na www.goggaconnect.co.za om meer uit
te vind.

ProAgri 113
Contents
Inhoud
ProAgri
Diens met integriteit: Monsanto is aan die

boer se kant!............................................................. 5 Omnia proves products in real farming conditions.... 7 K2 AGRI: Groot saad kom uit die Klein Karoo........... 8

NviroTek - die w\u00eareldklas laboratoriums spesiaal
vir die boer.............................................................. 10
\u2019n Trok vir elke taak: Mitshibishi Fuso is die boer se

vervoerbroer........................................................... 15 Spesiaal: Die perfekte vragmotor vir SA se boere ... 17 Staalmeester se baalkerwers, kuilvoerkerwers en

strooistrooiers......................................................... 18
Besige boere reken op GC Tillage se tapkarre..........19
Agritrader
Beefmasterbulle bewys hulle waarde......... ................ 6
Bobaas by veldbultoetse: Die veld is die Braford

se kos....................................................................... 7 Boere reken op Buffel - die bobaas brandblusser ... 10 Filterdienste 30 jaar: \u201cOns klante maak ons\u201d........... 12

of 00

Leave a Comment

You must be to leave a comment.
Submit
Characters: ...
You must be to leave a comment.
Submit
Characters: ...