• Embed Doc
  • Readcast
  • Collections
  • CommentGo Back
Download
 
 
 
 2
DDiieeeeiinnee 
wwaaaahheeiidd eennaannddee lliieeggssttooiieess 
Herman Toerien
 
 3
Voorwoord
Wie in hierdie geskrif iets diep letterkundigs gaan soek, of enige filosofiesespoor van soewereiniteit in eie kring of so iets, gaan maar bekaf wees. Diestories is bloot bedoel om gelees en geniet te word. Van humor, tot self so ‘ntikkie spookagtigheid hier en daar.Tog is ook ‘n ernstige poging aangewend om van die land se verhaleskat, wat sover bekend nie deur ‘n ordentlike skrywer vasgepen is nie, vir die nageslag op teteken.Van die verhale handel oor die skrywer self, nie soseer oor hy iets het om oor tespog nie, maar sodat iets deurskemer van die konteks waarbinne die geskriftevasgevang is. Van die verhale is ook vir voorlees oor die radio, Radio Rosestaden die nou wyle Radio Hoogland geskryf. In die proses is Oom Boegie en TantBreggie gebore. Hoewel die skryfrant van die voorleesverhale vir die betrokkevoorlesers se stemme en style geskryf is, is dit nie vir die opneem in hierdiebundel aangepas nie.
of 00

Leave a Comment

You must be to leave a comment.
Submit
Characters: ...
You must be to leave a comment.
Submit
Characters: ...