Welcome to Scribd, the world's digital library. Read, publish, and share books and documents. See more
Download
Standard view
Full view
of .
Save to My Library
Look up keyword
Like this
1Activity
0 of .
Results for:
No results containing your search query
P. 1
Göbekli Tepe: Argeologiese Data en Historiese Linguïstiek.

Göbekli Tepe: Argeologiese Data en Historiese Linguïstiek.

Ratings: (0)|Views: 175|Likes:
Published by Pieter Uys
Göbekli Tepe (Naeltjie/Middelpunt van die Wêreld), is die Turkse naam van die heuwel waar daar in 1994/5 ‘n oervesting ontdek is wat uit die neolitiese tydperk dateer. Dis noordoos van die dorp Şanlıurfa (voorheen Urfa en/of Edessa) op die Germuş bergreeks geleë en beslaan ongeveer 10 hektaar. Meer as 200 gesnede klippilare wat elk tonne weeg kenmerk die terrein.
Die area bevat omtrent 20 ronde vloere wat uit die rotsbodem gekap is. Elke vloer het twee reuse kalksteenpilare in die middel omring deur ‘n sirkel van kleiner pilare – die gemiddelde deursnee is sowat 10 meter. Die pilare is T-vormig.
Volgens koolstoftoetse is die boonste lae van die terrein sowat 9 000 jaar oud hoewel heelwat argeoloë meen dat die terrein tot 12 000 jaar oud kan wees. Indien wel, stem dit ooreen met die finale einde van die laaste ystydperk. 9 000 jaar oud is ‘n duisend jaar ouer as Jerigo wat voorheen as die oudste dorp beskou is.
Die terrein is dus twee keer ouer as die Egiptiese en Sumeriese beskawings, ‘n feit wat alles wat aan ons oor die voorgeskiedenis bekend is, omverwerp. Volgens die konvensionele geskiedenis was die mens toe nog ‘n jagter-versamelaar wat nie in staat was om sulke klippilare te kerf, op te rig en versier nie.

More info:

Published by: Pieter Uys on Oct 06, 2013
Copyright:Attribution Non-commercial

Availability:

Read on Scribd mobile: iPhone, iPad and Android.
download as DOCX, PDF, TXT or read online from Scribd
See more
See less

11/23/2013

pdf

text

original

1
Göbekli Tepe
Argeologiese Data en Historiese Linguïstiek
 
2
Göbekli Tepe (Naeltjie/Middelpunt van die Wêreld), is die Turksenaam van die heuwel waar daar in 1994/5
‘n oer
vesting ontdek iswat uit die neolitiese tydperk dateer. Dis noordoos van die dorp
Şanlıurfa (
voorheen Urfa en/of Edessa) op die
Germuş
bergreeksgeleë en beslaan ongeveer 10 hektaar. Meer as 200 gesnedeklippilare wat elk tonne weeg kenmerk die terrein.Die area bevat omtrent 20 ronde vloere wat uit die rotsbodem gekapis. Elke vloer het twee reuse kalksteenpilare in die middel omringdeur
n sirkel van kleiner pilare
 –
die gemiddelde deursnee is sowat10 meter. Die pilare is T-vormig.
 
3
Volgens koolstoftoetse is die boonste lae van die terrein sowat 9 000 jaar oud hoewel heelwat argeoloë meen dat die terrein tot 12 000 jaar oud kan wees. Indien wel, stem dit ooreen met die finale eindevan die laaste ystydperk. 9 000 jaar oud is
‘n duisend jaar ouer as
Jerigo wat voorheen as die oudste dorp beskou is.
 
Die terrein is dus twee keer ouer as die Egiptiese en Sumeriesebeskawings,
n feit wat alles wat aan ons oor die voorgeskiedenisbekend is, omverwerp. Volgens die konvensionele geskiedenis wasdie mens toe nog
n jagter-versamelaar wat nie in staat was om sulkeklippilare te kerf, op te rig en versier nie.

You're Reading a Free Preview

Download
/*********** DO NOT ALTER ANYTHING BELOW THIS LINE ! ************/ var s_code=s.t();if(s_code)document.write(s_code)//-->