Welcome to Scribd, the world's digital library. Read, publish, and share books and documents. See more
Download
Standard view
Full view
of .
Save to My Library
Look up keyword
Like this
1Activity
0 of .
Results for:
No results containing your search query
P. 1
Monsters & Madonnas: bonatuurlike rillers, pornografie en breinspoeling.

Ratings: (0)|Views: 3 |Likes:
Published by Pieter Uys
Monsters & Madonnas deur Judith Taylor Gold.
Resensie deur Pieter Uys.
"Van die Spaanse Inkwisisie tot die Holocaust, het "goeie", "normale" mense in die naam van "god" gedoen wat hulle geprogrammeer is om te doen. Moord gepleeg. Maak die monster dood. By die tientalle, by die honderde, by die duisende. By die ses miljoen."

“Die ou gode het tot ’n val gekom en is deur nuwes vervang maar die basiese beginsels van die lewe het nie verander nie.
Die lewe is meer gekompliseerd maar die dood is vandag nog net so onverstaanbaar as wat dit vir ons voorouers was. Die lewe het egter wel verander in die sin dat die geheime van die natuur geformuleer is, voorspel word en tot ’n redelike mate, beheer kan word. Ons is nie meer slawe van die natuur nie. Heelwat van die verskrikking is uit die nag gehaal.
Maar nie heeltemal nie.
’n Domein van duisternis het deur die eeue heen ongerep gebly.
Dis ’n terrein van engele en tjankende demone wat van die vroegste tye af om die siel van die mensdom meeding. Op daardie terrein skiet die bonatuurlike steeds wortel soos hardnekkige onkruid wat weerstand bied teen die skoffel van tyd.
Dié land van die bonatuurlike word in hierdie boek verken, en meer spesifiek, sy inwoners wat as monsters bekend staan. Ons sal hulle spoor volg – die vampiere en weerwolwe, die demone en hekse – om by hulle skuilplekke uit te kom.
Die monsters skuil in ’n goed gekamoefleerde kuil van primitiewe gedagtes, bygelowe en mites – ’n kuil wat deesdae as vlak en betekenisloos beskou word.
’n Plek wat aan die kinderdae toegeskryf word en deur die lens van humor betrag word.
Die reis gaan ons op beide bekende en minder bekende weë neem.
Ons sal met verbystering uitvind wanneer en waar hierdie paaie kruis, saamvloei en uiteenvurk. En oor wat ons op die reis ontdek.
Wanneer ons oplaas ons bestemming bereik, sal ons sien dat die water van die kuil diep en donker is en dat daar uit sy kragtige getye verreikende strome vloei.”
Judith Taylor Gold.

More info:

Published by: Pieter Uys on Oct 20, 2013
Copyright:Attribution Non-commercial

Availability:

Read on Scribd mobile: iPhone, iPad and Android.
download as PDF, TXT or read online from Scribd
See more
See less

02/26/2014

pdf

text

original

1
ooonnnssseeesss&&&aaaooonnnnnnaaasss 
Judith Taylor Gold
 
2
“Die ou gode het tot ’n val gekom en is deur nuwes vervang maar die basiese
beginsels van die lewe het nie verander nie.Die lewe is meer gekompliseerd maar die dood is vandag nog net soonverstaanbaar as wat dit vir ons voorouers was.Die lewe het egter wel verander in die sin dat die geheime van die natuur 
geformuleer is, voorspel word en tot ’n redelike mate, beheer kan word.
 Ons is nie meer slawe van die natuur nie. Heelwat van die verskrikking is uit die naggehaal.Maar nie heeltemal nie.
’n Domein van duisternis het deur die eeue heen ongerep gebly.
 
Dis ’n terrein van engele en tjankende demone wat van die vroegste tye af om die
siel van die mensdom meeding.Op daardie terrein skiet die bonatuurlike steeds wortel soos hardnekkige onkruid wat weerstand bied teen die skoffel van tyd.Dié land van die bonatuurlike word in hierdie boek verken, en meer spesifiek, sy inwoners wat as monsters bekend staan.Ons sal hulle spoor volg
– 
die vampiere en weerwolwe, die demone en hekse
– 
omby hulle skuilplekke uit te kom.
Die monsters skuil in ’n goed gekamoefleerde kuil van primitiewe gedagtes,
bygelowe en mites
– 
 
’n kuil wat deesdae as vlaken betekenisloos beskou word.’n Plek wat aan die kinderdae toegeskryf 
word en deur die lens van humor betragword.Die reis gaan ons op beide bekende en minder bekende weë neem.Ons sal met verbystering uitvind wanneer en waar hierdie paaie kruis, saamvloei en uiteenvurk.En oor wat ons op die reis ontdek.Wanneer ons oplaas ons bestemming bereik, sal ons sien dat die water van die kuil 
diep en donker is en dat daar uit sy kragtige getye verreikende strome vloei.” 
 
3

You're Reading a Free Preview

Download
/*********** DO NOT ALTER ANYTHING BELOW THIS LINE ! ************/ var s_code=s.t();if(s_code)document.write(s_code)//-->