Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Unavailable
Geestelike Beradingskursus
Unavailable
Geestelike Beradingskursus
Unavailable
Geestelike Beradingskursus
Ebook257 pages3 hours

Geestelike Beradingskursus

Rating: 0 out of 5 stars

()

Currently unavailable

Currently unavailable

About this ebook

Kort na my bekering in 1987 is daar verskeie kere oor my geprofeteer dat ek betrokke sou raak om die Bruid van Jesus Christus te reinig en te heilig. Dit is ‘n “Johannes die Doper-bediening”, is ek vertel. Min het ek geweet wat op my wag.

‘n Lang tydperk van opleiding deur die Heilige Gees rondom geesteswerkinge van die koninkryk van die duisternis het gevolg. ‘n Lewe van ‘n geestelike soldaat wat baie keer self verwond sou word – val en weer opstaan, ‘n swaard wat vlam en flikker, weer omhoog. In die profetiese bediening het ek gou geleer dat die profete in die laaste dae in die gate in die mure sal moet staan vir die Bruid van Jesus Christus. Valse leraars, valse profete, sataniste, vrymesselaars, Roomse Katolieke, die Jesebel gees, seuns en dogters van Belial, geeste wat emosionele en liggaamlike siektes veroorsaak en talle ander demoniese magte wat op hierdie aarde steel, verwoes en doodmaak, het al my pad gekruis. Ek het al gebloei, gehuil, gevlug, depressief geword, gevrees, gesondig, verloor en oorwin, maar my geloof in Jesus Christus het ek nooit verloor nie.
HY IS KONING VIR EWIG.

Elke knie sal buig, mense of demone, sal bely dat Hy die Christus is!
In Maart 2009 het ek satan self ontmoet. Hy is presies dit wat die Woord sê hy is. Ek dank onse Vader, onse Koning Jesus en die Heilige Gees dat die satan oorwin is op die kruis van Golgota. Ek roep saam met die Gees van God, maak gereed, maak die lampe vol olie, die Bruidegom kom!
My boodskap is altyd eenvoudig: Ek gaan hemel toe, kom saam, wat pla - kom ons deel daarmee in Jesus Christus se Naam.

Eugene Marais

LanguageAfrikaans
PublisherEugene Marais
Release dateApr 29, 2012
ISBN9781476056371
Unavailable
Geestelike Beradingskursus

Related to Geestelike Beradingskursus

Related ebooks

Related articles

Reviews for Geestelike Beradingskursus

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words