Gewetenlose Strate: Lewe in die Apartheid Polisie
()
Currently unavailable
Currently unavailable
About this ebook
Hierdie boek is nie jou gewone "troepie" boek nie maar 'n seldsame blik op die lewe in die Suid Afrikaanse Polisiemag in die vyf jaar voor mnr Nelson Mandela vrygelaat is in Suid-Afrika. Die Suid Afrikaanse Polisie was toe een van die mees gevreesde polisiemagte in die wêreld en met rede ook. Dit vertel die verhaal van 'n jong straat polisieman wat sy pad vind op die gewetenlose strate en geleidelik begin verander. Dit wys hoe 'n edele organisasie 'n instrument van onderdrukking geword het as gevolg van politieke inmengery. Gewetenlose Strate is outobiografies en gebaseer op feite. Dit is nie fiksie nie.
Dit is in Engels beskikbaar as Mean Streets - Life in the Apartheid Police.
Jacobus Kotze
Koos Kotze is a former member of the South African Police Force. He served between 1985 and 1991 primarily as a sergeant in the Pretoria Flying Squad. After leaving the Police Force he obtained the law degrees B Iuris & LLB at the University of the Free State (Bloemfontein, South Africa) and was a commercial law attorney for eight years. During his police years he was awarded the South African Police Medal for Combating Terrorism twice besides lesser awards. These days he is the owner of JKLS Africa and Associates, a specialist legal consultancy which specializes in hostage survival training and reducing legal risk in Sub Saharan Africa. He wrote nine books on business, law, counter terrorism and security issues. At times he is asked to participate on the Voice of America regarding legal forensic matters. Koos is a widower and lives in Bloemfontein, South Africa.
Related to Gewetenlose Strate
Related ebooks
Moord-en-roof: In die kop van 'n baasspeurder Rating: 4 out of 5 stars4/5Afrikaner-Sondebok?: Die lewe van Hans van Rensburg, Ossewabrandwag-leier Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWitboy in Afrika Rating: 4 out of 5 stars4/5Op soek na Saartjie: Langenhoven se geheime liefde Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFreek Robinson: Op die man af Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRobey Leibbrandt: 'n Lewe van fanatiesme Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme: Stories van gister en vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsArmblankes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTannie Pompie se Oorlog: In die Driehoek van die Dood Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie binneland in: Nog stories en reise Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMarike se laaste dans Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGeheime Revolusie: Memoires van 'n spioenbaas Rating: 5 out of 5 stars5/5Hidrobreking! Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTafelberg Kort: Die enigma van Hendrik Verwoerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Neus: 'n Raaiselroman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSlagoffers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat Rating: 4 out of 5 stars4/5Vergelding Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRooiland Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Tyd van die kombi's Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDonker stroom: Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRigtingbedonnerd Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsJan Smuts: Afrikaner sonder grense Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit Die Stof Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOmega, oor en uit: Die storie van 'n opstandige troep Rating: 5 out of 5 stars5/5Op die spoor van: 'n Versameling speurverhale deur topskrywers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie SAW in die Grensoorlog: 1966-1989 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dag ná die rowers opgedaag het: Leef hier en nou Rating: 5 out of 5 stars5/5Wie Gaan in 2019 Regeer? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie 48 Wette Van Swart Bemagtiging Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Gewetenlose Strate
0 ratings0 reviews