You are on page 1of 3

Piety Vroomheid - Piet

Behold! Narrow is the way which leadeth


to perdition, for the pious stampede upon
it and trample one another. Sela.
The Admonitions of Gula Bau, Mara of Nippur, 14:7.

Kyk! Eng is die weg wat na die verderf lei, want die
vromes loop dit met groot ywer storm en vertrap
mekaar in die grond in op daardie pad. Sela.
Die Vermaninge van Gula Bau, Mara van Nippur, 14:7.

Ecco! Stretta la via che conduce alla perdizione,


per i devoti scorazzano in gran fretta su quel
percorso, travolgendo le une con le altre.
Il Consiglio di Gula Bao, Mara di Nippur, 14:7.

Kies dan die bre weg sodat jul mekaar nie vertrap
nie, ja voorwaar, volg die wye pad waarop daar
plek vir almal is sodat julle mooi in gelid kan stap,
want ordelikheid is goddelikheid. Luister
aandagtig na my woorde. Sela.
Die Vermaninge van Gula Bau, Mara van Nippur, 14:8 9

Translated from Sumerian by Pieter Uys


All rights reserved. Pieter Uys 2014
Illustrations Wikipedia

You might also like