• Embed Doc
  • Readcast
  • Collections
  • CommentGo Back
Download
 
1
Media impact in the roll out of post1994 South African politicsImpak van die media in die Suid-Afrikaanse politiek sedert 1994
Tussentydse studieInterim study
Aksente geplaas deur die Reitz-4-sageFocus drawn by the Reitz 4 saga
Herman Toerien
 
2
Voorwoord
Toe met die studie begin is, was diekwessie van die Reitz-4 nie sogeaksentureer dat dit ‘n spesiale fokusgeverg het. Dit het egter spoedigsoveel raakvlakke met aktualiteitegelewer dat dié fokus, minstens astussentydse maatreël, ‘n fokus verdien,en daarom die tussentydse verslag metaanbevelings, wat ek as oud-verhoudingsbeampte, tot versoeningkan bydra.Die doel van hierdie studie is om multi-dissiplinêr te kyk na die wisselwerkingvan politiek, die demokrasie, diestaatkunde en die media, in Suid-Afrika, hoofsaaklik sedert 1994.In die studie word geput uit die politiekewetenskap, die staatsreg en ander  juridiese aspekte, politieke sosiologieen ‘n verskeidenheid ander dissiplines.Die werk bestaan uit driehoofkomponente, naamlik ‘n Afrikaanseopsomming wat bedoel is om ook op syeie bene te kan staan, ‘n uitgebreider Engelse teks en Afrikaanse en Engelsebylaes wat op hul eie elkeenwaardevolle navorsing versamel het.Herman Toerien(Meer oor die skrywer en samesteller,bylae 29).
Foreword
When starting with this study, the Reitz4 matter was not so focussed on aspresently is the case that it warrantedspecial attention. Suddenly, there wereso many contact fields concentrated inthis one incident , that at least for theinterim study, its warrants specialattention, and therefore this interimreport with recommendations I, asformer relations officer, hopes willcontribute to reconciliation.The purpose of this study is to have amulti disciplinary glance at how politics,the democracy, governance and themedia interlinked in South Africaespecially since 1994.Keys are taken from political science,constitutional law and other judicialaspects, political sociology and avariety of other disciplines.The study contains three sections,namely an abbreviated Afrikaans textintended to also stand on its own legs,a more comprehensive English text aswell as a section of attachments inEnglish and Afrikaans, each containinga considerable amount of research.Herman Toerien(More on the author and compiler,annexure 29).
 
3
Afrikaanse opsomming / Summary in Afrikaans
Mediavryheid en ‘n ware demokrasie blyk so intens verweef te wees, dat dit ineffek as die vierde been van die demokrasie beskou word, hoewel uiteraardinformeel. Hierdie opvatting word onder meer deurgetrek van die insluiting vanmediavryheid in die Amerikaanse grondwet se First Ammendment” in 1791 tot ditonlangs deur die vorige Belgiese Premier so uitgedruk is.Presies hoé verweef die twee begrippe kan wees is onlangs gedemonstreer toedie landdros in die sg Reitz-4-saak beide die media en die politici aangespreekhet.
1
 Hoewel die Vrystaatse Republiek se eerste grondwet, die sogenaamdekreupelgrondwet
2
, op die Amerikaanse en Franse grondwette geskoei was, hetmediavryheid as verskanste grondwetlike reg eers in die 1994-bedeling werklikneerslag gevind. Veiligheidsoorwegings, soos ook blyk uit dieErasmuskommissieverslag van Regter Erasmus
3
, het dikwels erg eroderend oppersvryheid ingewerk.Die waarde van mediavryheid is trouens duidelik by die Kemptonparkseonderhandelings begryp, soos blyk uit bepaling IX van die grondwetlikebeginsels, wat ook in die oorgangsgrondwet opgeneem is: “Provision shall be
1
 
Kyk bylae 25
 
2
 
Die grondwet het die bynaam “Kreupelgrondwet” gekry nie weens gebrekedaarin nie, maar omdat beide die eerste president, J.P. Hoffman en diegoewermentsekretaris, J.J. Groenedaal, kreupel was. Kennis, eerste Afrikaanseensiklopedie in kleur, boek 6, p 1174.
3
 
Bylae 28, Time-artikel, en
 
South Africa's Propaganda War: A Bibliographic Essay
 
Galen Hull
 
 African Studies Review 
, Vol. 22, No. 3 (Dec., 1979), pp. 79-98(article consists of 20 pages)
 
Published by:African Studies Association 
 
Stable URL: http://www.jstor.org/stable/523897
of 00

Leave a Comment

You must be to leave a comment.
Submit
Characters: ...
You must be to leave a comment.
Submit
Characters: ...