JUlie 08 Mooiloop
16
Mooiloop JUlie 08
17
dodelike siekte. Sy het die lewe gekies. Want sy is lie vir die lewe. En Rohanis lie vir haar. So lie hy sal énigiets virhaar doen. Sy het haar kanker oorwin,en hulle het besluit om nie dié tweedekans te laat verbygaan nie.Hulle gaan alles doen wat hulle moont-lik kan doen. Dis net daar waar hulle vandie
trip
deur die Namib te hore gekomen dadelik begin planne maak het.Nou kyk, Rohan is ’n lekker ou, maarhy is (o was) nie die Camel-man nie.Hy is ’n opregte I-
bofn
. Maar soosmos gesê, hy is lie vir Eldré en as sy wil woestyn toe, sál hy haar deur die duine vat. Hy het nog nooit die 4x4-dinggedoen nie. Hulle het nog nooit gekampnie. Maar hulle het ’n tweede kans. Dielewe is nou. En hulle bespreek plek opdie ekspedisie en huur ’n 4x4 by Caprivi- voertuighuur in Swakopmund.Rohan het begin as ’n 0x0 en geëindigas ’n 4x4.
Almal speel Solitaire
Laatmiddag voor die
trip
eet almal eenná die ander van Moos se appeltert by Solitaire se kaee voor hulle die paar ki-lometer na Solitaire-gasteplaas aê.Dis waar ons bymekaarkom om dieduinetrek te begin. Soos dit nou maargaan met die begin van ’n toer wat saam-gestel is uit ’n klomp vreemdelinge, isdaar so ’n onderlangse geloer na mekaar.En na almal se vierwaens. Wie gaan vas-sit (ons kom later terug na dié begrip),en wie nie? Wie gaan die ding doen? Wie gaan sy naam gat maak? ussen almal deur kom ’n 4x4 met ’nCaprivi-plakker op die deur aan. Die warm ooswind waai deur Eldré se mooi,lang hare toe sy uitklim. ’n Paar maandegelede was daar niks. Sy lag in die reën-boog in, want die blitse klap vas in dieNauklut-berge. Reën in die Namib. Dismos die lewe dié.Die enigste adakkie teen die reën hetgesorg dat almal gouer nader aanmekaarkom as wat verwag is. Die reënboog sak agter ’n swart gordyn in. Dan is die reën verby en die druppels word
tienduisend
kerse wat aan die hemel hang
. (Met erken-ning aan Jan Blohm se
Maria Magdalena
,’n
song
wat hy spesiaal vir Eldré geskry het en wat op haar CD-samestelling,
Son in Blom
, is.)Moedig deur alles het Uri se manne en Jurgens Schoeman van Te Journey vuurgemaak, kos gemaak en gewag vir dieaspirant-woestynrotte om te kom pik.Hulle het nie verniet gewag nie.Die kos is reg en net voor piktyd vra Jurgens vir oom Louis Swart, ’n agetredekapelaan, om die taelgebed te doen. Opdaai stadium ken ek hom nog nie, maarek hou klaar van hom. Want kyk, enigeman wat op 74 besluit om die woestynsel in sy eie 4x4 aan te vat, is nie sommernet nog ’n hierjy nie. Ná sy taelgebedhet ek twee keer oor sy woorde gedink voor ek sel begin pik het. Daar was ’neggo van Eldré se storie daarin.
Die eerste duin
“Jacques, ek sit vas,” kom dit van Rohanoor die radio, en ons almal hoor hom, want Uri het op Solitaire vir elke 4x4 ’ntweerigtingradio geïnstalleer. Dit is dieeerste duin en daar lê nog 700 kilometer van die een duinestraat ná die ander voor.“Rohan, ja,” kom Jacques Delport sedroë, stadige stem oor die radio. “Jy sitnie vas nie. Op hierdie
trip
sit niemand vas nie, want daar is net twee goed wat vassit. Die eerste is ’n sleg drywer en dietweede is ’n hond. Jy het net gaan staan.“En om nou op te hou om te staan,sit jou bussie in lae rat en in
reverse
. Disnou die ‘4L’ op die klein heboom en die‘R’ op die groot heboom. Dan los jy noudie koppelaar en die rem. Stoot terug.Nog... nog... nog. Allie pad tot bo teendie duin waar jy nou net a is. Nou sit jy hom in tweede laag en gee hom gas.Daar’s hy. Looi hom, looi hom! Gooihom in derde ...”“Ek’s bo!” skree Rohan.“Ek weeeeet,” antwoord Jacques, “ek staan langs jou.” Almal klap hande en wens Rohan geluk. Dis wat dié toerlekker maak. Almal wen, maar testos-teroon kom laaste.
Op hierdie
trip
sit niemand vas nie, want daar is net twee goed wat vassit. Die eerste is ’n sleg drywer en die tweede is ’n hond.
Van dié oomblik a is ons verder deurdalk nie die grootste nie, maar die oudste woestyn ter wêreld. Met elke duin hetRohan en Eldré ’n trappie hoër gevorderen gouer deurgekom.Die eerste aand sak ons a na dieoewer van die Kuiseb wat gewoonlik ’n verdorde sandpad is, maar nou kook vandie witwater.Elke duin wat ons moes a, het vrind Johan Bakkes hier langs my die paneel-bord vasgevat en aangekondig: “Hou vas, Pappie gaan jaag.” oe ons by diebruisende Kuiseb kom, verander sy storieefe: “Maak los, Pappie gaan bad ...”Nou is dit tyd vir ’n tussenwerpsel.Die
sweeper
o agterryer van die heleekspedisie is Len Kootjie, en hy het diebelangrikste werk van almal. Hy sorg datniemand agterbly, verdwaal en doodgaanin die ongenaakbare Namib nie.Len is die seun van kaptein SethKootjie, die hooman van die opnaars
BO: Dié myndorp het opgedroog.LINKS: Rohan op pad om kaptein Caprivi te word. ONDER:
Boule
in die boendoes.
Add a Comment