Welcome to Scribd, the world's digital library. Read, publish, and share books and documents. See more
Download
Standard view
Full view
of .
Save to My Library
Look up keyword
Like this
21Activity
0 of .
Results for:
No results containing your search query
P. 1
Leerling Lesensie Vraestel 1

Leerling Lesensie Vraestel 1

Ratings: (0)|Views: 13,263 |Likes:
Published by shaunhare
Afrikaans Version
Afrikaans Version

More info:

Published by: shaunhare on Sep 01, 2011
Copyright:Attribution Non-commercial

Availability:

Read on Scribd mobile: iPhone, iPad and Android.
download as DOC, PDF, TXT or read online from Scribd
See more
See less

08/20/2013

pdf

text

original

 
Leerling Lesensie Toets1
1.Teken G9 wys jou dat
 
A.jy die deel van die pad moet gebruikA.jy die deel van die pad kan gebruik as jy wilB.daar parkering vir motorkarre is2.Die groewe van jou motorband mag nie minder as …mm wees nieA.0.75B.1B.1.53Teken C3 wys jou dat… 
A.
die gebied slegs vir motorkar taxi’s isB.jy daar kan ry as jy wilC.jy moet daar ry4. As jy ‘n leerlinglesensie vir ‘n ligte motorvoertuig het (I)moet iemand met dieselfde bestuurderslesensie by jou in die voertuig wees(II)mag jy nie op ‘n deurpad bestuur nie(III)mag jy nie passesiers by jou in die voertuig nieKIES DIE KORREKTE KOMBINASIEA.Al die bogenoemde is regB.Slegs (i) en (iii) is regC.Slegs (i) is reg
5.
Teken K3 wys jou dat jy
 
A.nie daar mag ry tussen 06:00 en 09:00 nieB.nie daar mag parker vir meer as drie ure nieC.slegs daar mag ry tussen 06:00 en 09:006.Wat is waar ten opsigte van sitplekgordels(i)As jou voertuig gordels agter het , moet dit gedra word
 
(ii)Jy hoef nie ‘n gordelte dra as jy agteruit ry nie.(iii)Kinders jonger as 14 jaar hoef nie gordels te nie
(iv)
As die voorste sitplek ‘n gordel het , mag jou enigste passesier nie agter sit waar daar nie ‘n gordel is nieKIES DIE KORREKTE KOMBINASIEA.Al bogenoemde is reg
B.
Slegs (i),(ii) en (iv) is regC. Slegs (i) is reg7 Teken F5 wys jou dat …A.geen taxi’s daar mag ry nieB.geen motorkarre daar mag ry nieC.jy nie jou motorcar daar mag parker nie7.Wat is toelaatbaar by die sleep/trek van ‘n ander voertuig(i)‘n Motorkar trek n ander motorcar met ‘n tou teen 40km/h(ii)Jy trek ‘n ander motorvortuig deur middle van ‘n sleepstang(iii)‘n Trekker trek ‘n sleepwa met 10 passesiers teen ‘n spoed van 30 km/hKIES DIE KORREKTE KOMBINASIEA.Al die bogenoemde is reg
B.
Slegs (ii) en (iii) is regC. Slegs (i) is reg9.Teken L4 verbied jou om …A.daardie deel van die pad te gebruik tussen sekere tyeB. daar te parker tussen 09:00 en 16:00
C.
daar stil te hou tussen sekere tye10.As jy met jou voertuig links wil draai moet jyA.baie stadig ry , stop en dan draaiB.eers regs beweeg om dan makliker links te kan draaiC.die nodige sein betyds te gee11,Padmerke AA4 wys jou dat jy
22
 
A.jy nie ‘n ander voertuig daar mag verby steek nie
B.
‘n streep wat jou gaan verbied om verby te steek gaan beginC.die laan verdeel in meer lane in de rigting van die pyl12. As jy ‘n noodvoertuig waarvan die sirene lui op die pad tee kom, moet jy …A.met jou hoofligte flits om ander verkeer te waarskuB.ryvoorrang aan die voertuig geeC.jou voertuig se waarskuwings ligte aansit en jou toeter druk13. Wanneer teken X8 verlig is, wys dit jou dat …
 
A.daar geen deurgang is nieB.daar ‘n onbewaakte spooroorweg vorentoe isC.dit ‘n laan is vir verkeer wat net van voor af kom14. Wanner het jy ryvoorrang(i)As jy binne ‘n verkeerssirkel is(ii)As jy eerste gestop het by ‘n vierrigting stop
(iii)
As jy regs wil draai by ‘n kruising in ‘n tweerigtingspad.KIES DIE KORREKTE KOMBINASIEA.Slegs (i) en (ii) is regB.Al bogenoemde is regC.Slegs (i) is reg15. Teken A8 wys jou dat …. A.die straat loop doodB.jy nie daar mag ingaan nieC.die ingang slegs vir ambulanse is16. Die wettige spoed wat jy mag ryA.is altyd 120km/h op paaie buite dorpe/stedeB.kan jy self bepaal as jy kyk na die hoeveelheid lane wat die pad het
C.
word deur tekens langs die pad vir jou gewys.17. As jy by ‘n robot kom waar die rooi lig flikker, moet jy …A.stop en wag tot die lig groen is voor jy mag ry
33

Activity (21)

You've already reviewed this. Edit your review.
1 hundred reads
1 thousand reads
Samuel Sassa liked this
Samuel Sassa liked this
Melissa Koen added this note
koel app
Hester Kuhn liked this
Hester Kuhn liked this
Carla Hallaby liked this

You're Reading a Free Preview

Download
/*********** DO NOT ALTER ANYTHING BELOW THIS LINE ! ************/ var s_code=s.t();if(s_code)document.write(s_code)//-->