You are on page 1of 1

Die eensame krokodil Die krokodil se hart is seer Kom ons vra hom wat makeer Hy s te yslik groot

en lank Om nog so te l en tjank KOOR: Oooooh.. Ek is n eensame krokodil Mense kyk vir my en gril Ek soek maters hoog en laag, Maar almal s ek vreet te graag Stilletjies hier op my plek Kyk hoe mooi en soet is ek Kom maar naby want ek hou Elke oomblik meer van jou [ KOOR ] Spring maar gou die water in Jy is baie na my sin Kom nou laat ons kennis maak Ons vriendskap sal so lekker smaak [ KOOR ] (Vrou) O krokodil jy wil my vang Maar ek is vir jou te bang Kennis maak op jou manier Nee weg is ek tot siens ou dier Oooooohhh Ek is n eensame krokodil Mense kyk vir my en gril Ek soek maters hoog en laag, Maar almal s ek vreet te graag Huhuhuhuhuhuhuh

You might also like