You are on page 1of 17

INHOUD

Fakulteitstruktuur en kontakbesonderhede Visie en Missie Toelatingsvereistes Sleutelinligting Voorgraadse programme: Toelatingsvereistes > Diploma Programme > BCom Verlengde Grade > BRek Graad > BCom Grade Nagraadse programme: Toelatingsvereistes > Honneursgrade > Magistergrade (Kursuswerk) > Magistergrade (Navorsing) > Doktorsgrade

BLADSY 01 02 02 04 05 06 06 07 09 11 13

Die Universiteit behou die reg om enige deel of enige regulasies sonder enige kennisgewing vooraf, by te voeg, terug te trek of op enige ander wyse te verander. Inligting korrek ten tye van produksie November 2011.

Feel the Pulse, Live Education, Unleash your Potential.

www.uj.ac.za | 011 559 4555

Die Fakulteit Ekonomiese en Finansile Wetenskappe bied 'n BRek-graad, 'n verskeidenheid van BCom-grade en diplomas aan, gemik op die groeiende vraag na bekwaamheid in die rekeningkunde, finansile ekonomie en ekonometrie en finansies. Die Fakulteit word hoog aangeslaan op grond van die volgende redes: > 'n Nasionale leier in die verskaffing van geoktrooieerde rekenmeester kandidate en geoktrooieerde bestuursrekenmeesters; > Verskaffing van kompeterende programme in die finansile bestuur, finansile beplanning en beleggingsbestuur; > Toepaslike opleiding van ekonome en ekonometriste met relevante kwantitatiewe en finansile vaardighede; en > Markverwante reeks diplomas in Rekeningkunde, Kredietbestuur, Finansile Inligtingstelsels en Bankwese.

FAKULTEITSTRUKTUUR
KONTAKBESONDERHEDE
AUCKLAND PARK KINGSWAY KAMPUS (APK) Mev Lucretia Nuku 011 559 2492 AUCKLAND PARK BUNTINGWEG KAMPUS (APB) Mev Jackie Smit 011 559 1191 Mev Margie Wouters 011 559 1353 SOWETO KAMPUS (SWC) Mnr Anton Ngcobo Mev Ronel Rossouw 011 559 5592 011 559 5080 UITVOERENDE DEKAAN Prof Amanda Dempsey VISE DEKAAN Prof Sivan Chetty HOOF VAN FAKULTEITSADMINISTRASIE FAKULTEITSBEAMPTES FAKULTEITSBEMARKER Me Jackie Bence

DEPARTEMENT REKENINGKUNDE Departementshoof Prof Alex van der Watt 011 559 3153

DEPARTEMENT KOMMERSILE REKENINGKUNDE Departementshoof Mnr Dirkie van der Watt 011 559 5590/5080

DEPARTEMENT EKONOMIE EN EKONOMETRIE Departementshoof Prof Lumengo Bonga Bonga 011 559 2046/2101

DEPARTEMENT FINANSIES EN BELEGGINGSBESTUUR Departementshoof Prof Gideon Els 011 559 3375/3305

01

VISIE
Om 'n fakulteit te wees wat op internasionale vlak herken word vir sy akademiese uitmuntendheid, wat die uitdagings van die kompleksiteit en diversiteit van sy Afrika-omgewing verwelkom, om sodoende kennis en vaardighede te ontwikkel wat daarop gerig is om kapasiteit op die gebiede van Ekonomie en Ekonometrie, Finansies en Rekeningkunde uit te brei.

Toelatingsvereistes Sleutelinligting
Elke program wat in die prospektus voorkom dra spesifieke toelatingsvereistes. Daar word van studente verwag om 'n minimum toelatingspunte-telling (TPT-telling) te behaal ter gedeeltelike voldoening aan die toelatings-vereistes. Punte word aan die sewe simbole wat in Graad 11 of Graad 12 behaal is toegeken en word soos volg in die skaal aangedui: > Die Lewensorintering punt moet deur TWEE gedeel word wanneer die TPT-telling bereken word.
TPT RSA % 80-100 70-79 60-69 50-59 40-49 30-39 0-29 SIMBOOL A B C D E F G IB IEB ALevel A B C D E A B C A B C IGCSE OLevel AS- HIECSE Level A B C D E 4 1 2 3

MISSIE
> Betrek die plaaslike- en internasionale akademiese gemeenskap > Bevorder kwaliteitsnavorsing > Verskaf eersteklas onderrig > Daarstelling van bemagtigende akademiese- / werksomgewing > Lewer 'n bydrae tot die land se produktiewiteitskapasiteit by wyse van kwaliteitsnavorsing, doeltreffende onderrig en relevante programme.

7 6 5 4 3 2 1

7 6 5 4 3

5 4 3 2 1

VOORBEELD
Skoolvak Eerste taal (Taal van Leer en Onderrig) Ander erkende Taal Wiskunde Lewensorintering Rekeningkunde Geskiedenis Aardrykskunde Totaal Punte 65% 71% 61% 54% 68% 81% 86% TPT 5 6 5 2 (4/2) 5 7 7 37

02

> Minimum toelatingsvereistes vir studie wat deur die regering voorgeskryf is, waarborg nie 'n student toelating tot enige program of studieveld nie. > Neem kennis, om aan die fakulteit se minimum toelatingsvereistes vir 'n bepaalde program te voldoen, nie noodwendig toelating tot die program (of 'n spesifieke kampus) waarborg nie, aangesien spesifieke keurings-kriteria toegepas kan word. > Veranderinge kan in die terrein van aanbieding van die programme plaasvind (bedoelende dat programme na n alternatiewe kampus kan skuif). > Voorlopige toelating is gegrond op die uitslae wat in die graad 11eksamen behaal is. Finale toelating word gebaseer op grond van finale Graad 12-uitslae. > Aansoekers moet aan die kriteria wat deur ander fakulteite gestel is met betrekking tot hul gekose akademiese vakke voldoen. Daar moet ook aan alle addisionele kriteria vir spesifieke leerareaspesialisasies, en/of spesifieke vakmetodologie voldoen word. > Daar kan ook van aansoekers verwag word om 'n toelatings/plasingstoets vir alle kwalifikasies te skryf. > Die Universiteit van Johannesburg en sy fakulteite het die reg om die vereistes van 'n spesifieke studieveld te verander. > 'n Beperkte aantal studente word in sekere studievelde aanvaar. Buiten die algemene minimum toelatingsvereistes, kan spesifieke programtoelatingsvereistes ook van toepassing wees.

03

V O O R G R A A D S E P R O G R A M M E : TO E L AT I N G S V E R E I S T E S

DIPLOMA PROGRAMME
Groep A Tale OF Wiskundige Geletterdheid Lewensorintering Taal van Leer en Onderrig Engels

Om toegang tot n diplomaprogram in die Fakulteit Ekonomiese en Finansile Wetenskappe te verkry, moet n kandidaat aan die minimum vereistes in die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) vir toelating tot n diploma voldoen.

Groep B

Ander erkende Taal

Vak 1

Vak 2

DIPLOMAPROGRAMME Rekeningkunde
22 met Wiskunde OF 24 met Wiskundige Geletterdheid 22 met Wiskunde OF 24 met Wiskundige Geletterdheid 22 met Wiskunde OF 24 met Wiskundige Geletterdheid 22 met Wiskunde OF 24 met Wiskundige Geletterdheid
*

3*

3*

2*

Vak 3

PROGRAM

Minimum TPT-skaal

Wiskunde

Loopbaan

Kampus

Rekeningkundige Tegnikus Boekhouer Kosterekenmeester Bankier

SWC

Bankwese

3*

3*

2*

SWC

Kredietbestuur

3*

3*

2*

Kredietbestuurder Kontroleur Klerk Administrasie Finansile Analis Rekeningkundige Beampte Boekhouer

SWC

Finansile Inligtingstelsels

3*

3*

2*

SWC

Indien die ander erkende taal met n gradering van 3 of meer geslaag word, kan een van die vakke uit Groep B met n gradering van 3 of meer geslaag word.

NOTA 1: Om aan die Fakulteit se minimum toelatingsvereistes vir n bepaalde program te voldoen, sal nie noodwendig toelating tot die program waarborg nie, aangesien spesifieke keuringskriteria toegepas kan word. NOTA 2: Die programme word slegs in Engels aangebied.

04

V O O R G R A A D S E P R O G R A M M E : TO E L AT I N G S V E R E I S T E S

VERLENGDE BCom-GRAADPROGRAMME
Groep A Tale Taal van Leer en Onderrig** OF Wiskundige Geletterdheid
Om toegang tot n verlengde BCom-graadprogram in die Fakulteit Ekonomiese en Finansile Wetenskappe te verkry, moet n kandidaat aan die minimum vereistes in die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) vir toelating tot n baccalaureusgraad voldoen.

Groep B

Vak 1*

Vak 2*

VERLENGDE BCom-GRAADPROGRAMME Rekeningkunde


27 met Wiskunde 30 met Wiskundige Geletterdheid 4 4 4 4 4 4 2 2 2 2 2 2 3 6 3 6 3 6 3 3 3 3 3 3 4 4 4 4 4 4 4 4 4 4 4 4 4 3 4 3 4 3 Finansile bestuurder, Rekenmeester, Ouditeur. Ekonoom, Ekonomiese Analis, Ekonomiese Beplanner, Ekonometris, Vooruitskatter Finansile Bestuurder, Aandelemakelaar, Rekenmeester, Finansile Konsultant, Koste en Bestuursrekenmeester, Beleggingsadviseur, Effektehandelaar, Portefeuljebestuurder, Finansile Beplanner. APK

Ekonomie en Ekonometrie Finansies

27 met Wiskunde 30 met Wiskundige Geletterdheid 27 met Wiskunde 30 met Wiskundige Geletterdheid

Vak 3*

PROGRAM

Minimum TPT-skaal

Lewensorintering

Ander erkende Taal**

Wiskunde

Loopbaan

Kampus

APK

APK

* **

Indien die Wiskunde en/of ander erkende taal met n gradering van 4 of meer geslaag word, kan minder van die vakke uit Groep B met n gradering van 4 of meer geslaag word, op voorwaarde dat daar aan die 4 x 4 baccalaureusgraadvereistes voldoen word. Engels met n gradering van 4 of meer is n vereiste vir beide Taal van Leer en Onderrig of die ander erkende taal.

05

NOTA 1: Om aan die Fakulteit se minimum toelatingsvereistes vir n bepaalde program te voldoen, sal nie noodwendig toelating tot die program waarborg nie, aangesien spesifieke keuringskriteria toegepas kan word. NOTA 2: Die eerste jaar van studie bestaan uit funderingsmodules. Die 2de, 3de en 4de jaar van studie is dieselfde as die 1ste, 2de en 3de jaar van studie van die gewone graad. Die eerste jaar word slegs in Engels aangebied, en die res van die jare in Engels en Afrikaans. NOTA 3: Die BCom Rekeningkunde Verlengde graad is nie n direkte toegang tot die Honneurs GR stroom nie. n Addisionele oorbruggingsjaar sal vereis word.

V O O R G R A A D S E P R O G R A M M E : TO E L AT I N G S V E R E I S T E S

BCom-GRAADPROGRAMME
Groep A Tale Taal van Leer en Onderrig** OF Wiskundige Geletterdheid Lewensorintering

Om toegang tot n BCom-graadprogram in die Fakulteit Ekonomiese en Finansile Wetenskappe te verkry, moet n kandidaat aan die minimum vereistes in die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) vir toelating tot n baccalaureusgraad voldoen.

Groep B

Ander erkende Taal**

PROGRAM

Vak 1

Vak 2

Baccalaureus-GRAADPROGRAM Rekeningkunde
35 4 2 5 Word nie aanvaar nie 3 4* 4* 3* Geoktrooieerde Rekenmeester GR(SA). APK

BCom-GRAADPROGRAMME Rekeningkunde
30 4 2 4 Word nie aanvaar nie Word nie aanvaar nie Word nie aanvaar nie 3 4* 4* 3* Finansile bestuurder, Rekenmeester, Ouditeur, Belasting Konsultant. Ekonoom, Ekonomiese Analis, Ekonomiese Beplanner, Ekonometris, Vooruitskatter. Finansile Bestuurder, Aandelemakelaar, Rekenmeester, Finansile Konsultant, Beleggings adviseur, Effektehandelaar, Portefeuljebestuurder, Finansile Beplanner, Certified Financial Planner, Chartered Management Acountant. APK

Ekonomie en Ekonometrie Finansies

30

Vak 3

Minimum TPT-skaal

Wiskunde

Loopbaan

Kampus

4*

4*

3*

APK

30

4*

4*

3*

APK

06

* **

Indien die ander erkende taal met n gradering van 4 of meer geslaag word, dan moet slegs een van die vakke uit Groep B met n gradering van 4 of meer geslaag word, om aan die 4 x 4 baccalaureusgraadvereistes te voldoen. Engels met n gradering van 4 of meer is n vereiste vir beide Taal van Leer en Onderrig of die ander erkende taal.

NOTA 1: Om aan die Fakulteit se minimum toelatingsvereistes vir n bepaalde graadprogram te voldoen, sal nie noodwendig toelating tot die program waarborg nie, aangesien spesifieke keuringskriteria toegepas kan word. NOTA 2: Die programme word in Engels en Afrikaans aangebied.

N A G R A A D S E P R O G R A M M E : TO E L AT I N G S V E R E I S T E S

HONNEURSGRAADPROGRAMME
NB: Honneursgraadprogramme word tans net in Engels aangebied, behalwe vir die BCom Honneurs (Rekeningkunde met spesialisering in Geoktrooieerde Rekenmeesterskap) wat in Engels en Afrikaans aangebied word. * Die Departement kan die student verplig om 'n oorbruggingskursus te voltooi indien die student nie aan toegangsvereistes voldoen wat spesifieke vakkennis van Rekeningkunde, Belasting en Ouditkunde behels nie. Toegang sal verleen word aan kwalifiseerende studente in besit van 'n baccalaureus kwalifikasie wat alle modules insluit, volgens vereistes neergele deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) en wat erken word deur die Onafhanklike Beheerraad vir Ouditeure. *** Voorbereidende studie en 'n toelatingseksamen word deur die Departement as voorvereiste gestel word. **

PROGRAM

TOELATINGSVEREISTES

KONTAKPERSOON

TELEFOON

EPOS

HONNEURSGRAADPROGRAMME * Rekeningkunde * Rekeningkunde en spesialiseer in Interne Oudit * Rekeningkunde en spesialiseer in Belasting ** Geoktrooieerde Rekeningkunde
(Word in Engels en Afrikaans aangebied)

BCom met toepaslike kennis van Rekeningkunde, Belasting en Oudit (NKR-vlak 6). BCom met toepaslike kennis van Rekeningkunde, Belasting en Oudit (NKR-vlak 6). BCom met toepaslike kennis van Rekeningkunde, Belasting en Oudit (NKR-vlak 6). BCom Rekeningkunde of BCompt kwalifikasie op die vlak wat deur die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters verlang word vir GR opleiding. Sekere minimum punte en 'n programspesifieke minimum vaardigheidsvlak van modules op NKR-vlak 6 word vereis. BCom kwalifikasie op NKR-vlak 6 met Ekonometrie en Ekonomie as hoofvak insluitend toepaslike ervaring in Statistiek of Wiskunde (NKR-vlak 6), en 'n minimum van 65% vir Ekonometrie. Baccalaureus-kwalifikasie op NKR-vlak 6 met Ekonomie as hoofvak op NKR-vlak 6, en 'n minimum van 65% vir Ekonomie 3.

Me M Rouse

011 559 4315

marybethr@uj.ac.za

Me M Rouse

011 559 4315

marybethr@uj.ac.za

Me M Rouse

011 559 4315

marybethr@uj.ac.za

Mnr J Griffioen

011 559 3395

jelving@uj.ac.za

*** Ekonometrie

Prof L Greyling

011 559 2057

lgreyling@uj.ac.za

07

*** Ekonomie (Algemeen)

Prof L Greyling

011 559 2057

lgreyling@uj.ac.za

PROGRAM

TOELATINGSVEREISTES

KONTAKPERSOON

TELEFOON

EPOS

HONNEURSGRAADPROGRAMME **** Eiendomswaardering en -Bestuur Finansile Bestuur


BCom (Finansies) met Eiendomswaardering en -Bestuur III OF 'n verwante kwalifikasie op dieselfde vlak. (Onderwerp aan keuring). BCom (Finansies) OF 'n verwante kwalifikasie met 'n programspesifieke minimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak 6 in Rekeningkunde en Finansile Bestuur. Applikante sal onderwerp word aan 'n keuringsproses. BCom (Finansies) OF enige verwante kwalifikasie wat oor 'n programspesifieke minimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak 6 in Finansile Beplanning en SuidAfrikaanse Belasting beskik. Applikante sal onderwerp word aan 'n keuringsproses. BCom kwalifikasie op NKR-vlak 6 met Ekonomie as hoofvak op NKR-vlak 6, en 'n minimum van 65% vir Ekonomie 3. BCom (Finansies) OF 'n verwante kwalifikasie met 'n programspesifieke minimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak 6 in Beleggingsbestuur. Applikante sal onderwerp word aan 'n keuringsproses. BCom kwalifikasie op NKR-vlak 6 met Ekonomie as hoofvak op NKR-vlak 6, en 'n minimum van 65% vir Ekonomie 3. BCom kwalifikasie op NKR-vlak 6 met Ekonomie as hoofvak op NKR-vlak 6, en 'n minimum van 65% vir Ekonomie 3. BCom kwalifikasie op NKR-vlak 6 met Ekonomie as hoofvak op NKR-vlak 6, en 'n minimum van 65% vir Ekonomie 3. Mnr A Kruger 011 559 2260 akruger@uj.ac.za

Mnr K Thomas

011 559 2708

kthomas@uj.ac.za

Finansile Beplanning

Mnr CD Anschutz

011 559 3902

cdanschutz@uj.ac.za

*** Internasionale Handel en Finansies Beleggingsbestuur

Prof L Greyling

011 559 2057

lgreyling@uj.ac.za

Mnr N Oberholzer

011 559 3483

nielo@uj.ac.za

*** Monetre en Finansile Ekonomie *** Owerheidsektor Ekonomie en Ontwikkeling *** Handel en Ontwikkeling

Prof L Greyling

011 559 2057

lgreyling@uj.ac.za

Prof L Greyling

011 559 2057

lgreyling@uj.ac.za

Prof L Greyling

011 559 2057

lgreyling@uj.ac.za

08

* **

Die Departement kan die student verplig om 'n oorbruggingskursus te voltooi indien die student nie aan toegangsvereistes voldoen wat spesifieke vakkennis van Rekeningkunde, Belasting en Ouditkunde behels nie. Toegang sal verleen word aan kwalifiseerende studente in besit van 'n baccalaureus kwalifikasie wat alle modules insluit, volgens vereistes neergel deur die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAIGR) en wat erken word deur die Onafhanklike Beheerraad vir Ouditeure. *** Voorbereidende studie en 'n toelatingseksamen word deur die Departement as voorvereiste gestel word. **** Studente met n kwalifikasie op NKR-vlak 6 of hor, sal vir die program oorweeg word onderworpe aan die suksesvolle voltooiing van die Artikulasie Program in Eiendom en n keuringsproses.

N A G R A A D S E P R O G R A M M E : TO E L AT I N G S V E R E I S T E S

MAGISTERGRAADPROGRAMME (KURSUSWERK)
NB: Magistergraad kursuswerk-modules word slegs in Engels aangebied. Die mini verhandeling kan in Afrikaans gedoen word onderworpe aan die beskikbaarheid van studieleiers/assessors.

PROGRAM

TOELATINGSVEREISTES

KONTAKPERSOON

TELEFOON

EPOS

MAGISTERGRAADPROGRAMME (KURSUSWERK) * Rekenaar Oudit * Ontwikkeling Ekonomie


BCom Honneurs in Rekeningkunde, Ouditkunde of verwante IT rigting op NKR-vlak 7. BCom Honneurs in Ekonomie of Ekonometrie op NKR-vlak 7. Alternatiewelik, 'n ander vier-jaar kwalifikasie met honneursstatus op NKR-vlak 7 gepaardgaande met verwante Mikro- en Makro-ekonomiese and Toegepaste Ekonometriese ondervinding, wat as toepaslik en toereikend beskou word deur die Departement Ekonomie en Ekonometrie. Me V van Dyk 011 559 3168 vanessavd@uj.ac.za

Prof PF Blaauw

011 559 3799

pfblaauw@uj.ac.za

* Finansile Ekonomie

BCom Honneurs in Ekonomie of Ekonometrie op NKR-vlak 7. Alternatiewelik, 'n ander vier-jaar kwalifikasie met honneursstatus op NKR-vlak 7 gepaardgaande met verwante ervaring wat as toepaslik en toereikend beskou word deur die Departement Ekonomie en Ekonometrie.

Mnr A Duncan

011 559 2723

andrewd@uj.ac.za

** Finansile Bestuur

09
* **

BCom Honneurs in Finansies OF 'n verwante kwalifikasie met 'n programspesifieke minimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak 6 in Beleggingsbestuur en/of Finansile Bestuur. Applikante sal onderwerp word aan 'n keuringsproses.

Prof R Eiselen

011 559 4349

rjeiselen@uj.ac.za

Voorbereidende studie en 'n toelatingseksamen kan deur die Departement as voorvereiste gestel word. Die Departement se goedkeuring moet verkry word om 'n spesifieke studierigting te volg, en die navorsingsonderwerp, -metodologie en probleemstelling moet ook goedgekeur word alvorens 'n applikant toegelaat word om te registreer.

PROGRAM

TOELATINGSVEREISTES

KONTAKPERSOON

TELEFOON

EPOS

MAGISTERGRAADPROGRAMME (KURSUSWERK) * Internasionale Rekeningkunde


BCom Honneurs in Rekeningkunde op NKR-vlak 7. Alternatiewelik, 'n ander vierjaar kwalifikasie met honneursstatus op NKR-vlak 7 gepaardgaande met verwante ervaring wat as toepaslik en toereikend beskou word deur die Departement Rekeningkunde. BCom Honneurs in Rekeningkunde op NKR-vlak 7. Alternatiewelik, 'n ander vier-jaar kwalifikasie met honneursstatus op NKR-vlak 7 gepaardgaande met verwante ervaring wat as toepaslik en toereikend beskou word deur die Departement Rekeningkunde. Prof D Coetsee 011 559 3047 dcoetsee@uj.ac.za

* Suid-Afrikaanse en Internasionale Belasting

Prof L Olivier

011 559 3971

lolivier@uj.ac.za

* **

Voorbereidende studie en 'n toelatingseksamen kan deur die Departement as voorvereiste gestel word. Die Departement se goedkeuring moet verkry word om 'n spesifieke studierigting te volg, en die navorsingsonderwerp, -metodologie en probleemstelling moet ook goedgekeur word alvorens 'n applikant toegelaat word om te registreer.

10

N A G R A A D S E P R O G R A M M E : TO E L AT I N G S V E R E I S T E S

MAGISTERGRAADPROGRAMME (NAVORSING)
NB: Magistergraadprogramme word in Engels aangebied. Die verhandeling kan in Afrikaans gedoen word onderworpe aan die beskikbaarheid van studieleiers/assessors.

PROGRAM

TOELATINGSVEREISTES

KONTAKPERSOON

TELEFOON

EPOS

MAGISTERGRAADPROGRAMME (NAVORSING) * Rekeningkunde


BCom Honneurs in Rekeningkunde op NKR-vlak 7. Alternatiewelik, 'n ander vierjaar kwalifikasie met honneursstatus op NKR-vlak 7, gepaardgaande met verwante ervaring wat as toepaslik en toereikend beskou word deur die Departement Rekeningkunde. BCom Honneurs in Rekeningkunde op NKR-vlak 7. Alternatiewelik, 'n ander vierjaar kwalifikasie met honneursstatus op NKR-vlak 7, gepaardgaande met verwante ervaring wat as toepaslik en toereikend beskou word deur die Departement Rekeningkunde. BCom Honneurs in Ekonometrie op NKR-vlak 7, OF met toestemming van die Departement Ekonomie en Ekonometrie, 'n honneurskwalifikasie in Ekonomie op NKR-vlak 7 met verwante agtergrond in Gevorderde Ekonometrie en/of Statistiek. Alternatiewelik, 'n ander gelykwaardige vier-jaar kwalifikasie met honneursstatus op NKR-vlak 7, gepaardgaande met verwante gevorderde ekonometriese ondervinding wat as toepaslik en toereikend beskou word deur die Departement Ekonomie en Ekonometrie.
* **

Prof D Coetsee

011 559 3047

dcoetsee@uj.ac.za

* Oudit

Prof D Coetsee

011 559 3047

dcoetsee@uj.ac.za

* Ekonometrie

Dr I Botha

011 559 2056

ilseb@uj.ac.za

11

Voorbereidende studie en 'n toelatingseksamen kan deur die Departement as voorvereiste gestel word. Die Departement se goedkeuring moet verkry word om 'n spesifieke studierigting te volg, en die navorsingsonderwerp, -metodologie en probleemstelling moet ook goedgekeur word alvorens 'n applikant toegelaat word om te registreer.

PROGRAM

TOELATINGSVEREISTES

KONTAKPERSOON

TELEFOON

EPOS

MAGISTERGRAADPROGRAMME (NAVORSING) * Ekonomie


BCom Honneurs in Ekonomie of Ekonometrie op NKR-vlak 7. Alternatiewelik, 'n ander gelykstaande vierjaar kwalifikasie met honneursstatus op NKR-vlak 7, gepaardgaande met verwante gevorderde ekonometriese ondervinding wat as toepaslik en toereikend beskou word deur die Departement Ekonomie en Ekonometrie. BCom Honneurs OF 'n verwante kwalifikasie met 'n programspesifieke minimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak 7 in Finansile Bestuur. Applikante sal onderwerp word aan 'n keuringsproses. BCom Honneurs OF 'n verwante kwalifikasie met 'n programspesifieke minimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak 7 in Beleggingsbestuur. Applikante sal onderwerp word aan 'n keuringsproses. BCom Honneurs op NKR-vlak 7. Alternatiewelik, 'n ander gelykstaande vier-jaar kwalifikasie met honneursstatus op NKR-vlak 7 gepaardgaande met verwante ervaring wat as toepaslik en toereikend beskou word deur die Departement Rekeningkunde.
* **

Prof F Tregenna

011 559 4856

ftregenna@uj.ac.za

** Finansile Bestuur

Prof R Eiselen

011 559 4349

rjeiselen@uj.ac.za

** Beleggingsbestuur

Prof R Eiselen

011 559 4349

rjeiselen@uj.ac.za

* Suid-Afrikaanse en Internasionale Belasting

Prof L Olivier

011 559 3971

lolivier@uj.ac.za

Voorbereidende studie en 'n toelatingseksamen kan deur die Departement as voorvereiste gestel word. Die Departement se goedkeuring moet verkry word om 'n spesifieke studierigting te volg, en die navorsingsonderwerp, -metodologie en probleemstelling moet ook goedgekeur word alvorens 'n applikant toegelaat word om te registreer.

12

N A G R A A D S E P R O G R A M M E : TO E L AT I N G S V E R E I S T E S

DOKTORALE PROGRAMME
NB: Doktorale programme word in Engels aangebied. Die tesis kan in Afrikaans gedoen word onderworpe aan die beskikbaarheid van studieleiers/assessors.

PROGRAM

TOELATINGSVEREISTES

KONTAKPERSOON

TELEFOON

EPOS

DOKTORALE PROGRAMME * Rekeningkunde


Magister in Rekeningkunde op NKR-vlak 8. Alternatiewelik, 'n ander verwante kwalifikasie met 'n program-spesifieke minimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak 8, gepaardgaande met verwante ervaring wat as toepaslik en toereikend beskou deur die Departement Rekeningkunde. Magister in Oudit of Rekenaar Oudit op NKR-vlak 8. Alternatiewelik, 'n ander verwante kwalifikasie met 'n program-spesifieke minimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak 8, en met verwante ervaring wat deur die Departement Rekeningkunde as toepaslik en toereikend beskou word. Magister in Ekonometrie op NKR-vlak 8. Alternatiewelik, 'n ander verwante kwalifikasie met 'n program-spesifieke minimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak 8, en met verwante gevorderde ekonometriese ondervinding wat as toepaslik en toereikend beskou word deur die Departement Ekonomie en Ekonometrie.
*

Prof D Coetsee

011 559 3047

dcoetsee@uj.ac.za

* Oudit

Prof D Coetsee

011 559 3047

dcoetsee@uj.ac.za

* Ekonometrie

Prof F Tregenna

011 559 4856

ftregenna@uj.ac.za

13

Die onderskeie departemente se goedkeuring moet verkry word om 'n spesifieke studierigting te volg, en die navorsingsonderwerp, -metodologie en probleemstelling moet ook goedgekeur word alvorens 'n applikant toegelaat word om te registreer.

PROGRAM

TOELATINGSVEREISTES

KONTAKPERSOON

TELEFOON

EPOS

DOKTORALE PROGRAMME * Ekonomie


Magister in Ekonomie, Ekonometrie of Finansile Ekonomie op NKR-vlak 8. Alternatiewelik, 'n ander verwante kwalifikasie met 'n program-spesifieke minimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak 8, en met verwante ondervinding wat as toepaslik en toereikend beskou word deur die Departement Ekonomie en Ekonometrie. Magister in Finansies op NKR-vlak 8. Alternatiewelik, 'n ander verwante kwalifikasie met 'n programspesifieke minimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak 8, en met verwante ondervinding wat as toepaslik en toereikend beskou word deur die Departement Finansies en Beleggingsbestuur.
Magister in Finansile Bestuur op NKR-vlak 8. Alternatiewelik, 'n ander verwante kwalifikasie met 'n program-spesifieke minimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak 8, en met verwante ondervinding wat as toepaslik en toereikend beskou word deur die Departement Finansies en Beleggingsbestuur. Magister in Belasting op NKR-vlak 8. Alternatiewelik, 'n ander verwante kwalifikasie met 'n program-spesifieke minimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak 8, en met verwante ondervinding wat as toepaslik en toereikend beskou word deur die Departement Rekeningkunde wat as toepaslik en toereikend beskou word deur die Departement Finansies en Beleggingsbestuur.

Prof F Tregenna

011 559 4856

ftregenna@uj.ac.za

* Finansies (PhD)

Prof R Eiselen

011 559 4349

rjeiselen@uj.ac.za

* Finansies (DCom) * Belasting

Prof R Eiselen

011 559 4349

rjeiselen@uj.ac.za

Prof L Olivier

011 559 3971

lolivier@uj.ac.za

* Beleggingsbestuur (DCom)

Magister in Beleggingsbestuur op NKR-vlak 8. Alternatiewelik, 'n ander verwante kwalifikasie met 'n program-spesifieke minimum vaardigheidsvlak op NKR-vlak 8, en verwante ondervinding.
*

Prof R Eiselen

011 559 4349

rjeiselen@uj.ac.za

Die onderskeie departemente se goedkeuring moet verkry word om 'n spesifieke studierigting te volg, en die navorsingsonderwerp, -metodologie en probleemstelling moet ook goedgekeur word alvorens 'n applikant toegelaat word om te registreer.

14

You might also like