Welcome to Scribd, the world's digital library. Read, publish, and share books and documents. See more
Download
Standard view
Full view
of .
Look up keyword
Like this
2Activity
0 of .
Results for:
No results containing your search query
P. 1
DIE VERDERFLIKE PES

DIE VERDERFLIKE PES

Ratings: (0)|Views: 14|Likes:
Published by Pieter Uys
Resensie van UNMASKED: JUDEOPHOBIA, 'n dokumentêre film oor die vreesaanjaende oplewing in anti-Semitisme.
Resensie van UNMASKED: JUDEOPHOBIA, 'n dokumentêre film oor die vreesaanjaende oplewing in anti-Semitisme.

More info:

Categories:Types, Reviews, Film
Published by: Pieter Uys on Mar 04, 2012
Copyright:Attribution Non-commercial

Availability:

Read on Scribd mobile: iPhone, iPad and Android.
download as DOC, PDF, TXT or read online from Scribd
See more
See less

07/19/2013

pdf

text

original

 
Die Verderflike PesDie Verderflike Pes
wat weer versprei.wat weer versprei.
Unmasked: Judeophobia.
‘Since 1945, I have not been as afraid as I am now.I am afraid because anti-Semitism, which I had thoughtbelonged to the past, has somehow survived.’
Elie Wiesel, aan die begin van die dokkie,
Unmasked: Judeophobia.
1
 
Daarna word die kyker deur ‘n reeks gidse begelei op ‘n toer deur die grusamenagmerriewêreld van hedendaagse anti-Semitisme.Die reis begin in die Moslemwêreld waar kontemporêre Moslem anti-Semitismebestaan uit ‘n mengsel van tradisionele haat soos in die Koran verwoord,aangevul deur Europese anti-Semitisme wat Nazi-propaganda insluit.Die Arabiese nederlae teen Israel in 1948 en 1967 het ‘n besonder toksieseelement daaraan toegevoeg. Die Arabiere kon nie aanvaar dat hulle in 1948 deur600,000 Jode verslaan is nie en het gevolglik na globale sionistiese samesweringsgegryp om hul verlies te verwerk.
The Protocols of the Learned Elders of Zion
isal dekades lank ‘n topverkoper in die Arabiese wêreld. Die hele spektrum van diebevolking, van die ongeletterde massas tot die elites, verkeer in die greep vanhierdie samesweringsteorie.Die retoriek van massamoord is ‘n alledaagse verskynsel. Die prominente teoloogYusuf el-Qaradawi moedig sy luisteraars aan om “Jode dood te maak waar jullehulle ook al mag vind.” Die handves van Hamas bevat klousules wat dieuitwissing van Jode aanmoedig. Ayatollah Khamenei van Iran verwys na Israel as‘n “kankergewas” wat uitgewis moet word.Europa kom volgende aan die beurt. Europese elites kry die stuipe oor“Islamofobie” maar swyg oor aanvalle op Jode in Europese stede. Die Holocausthet sy krag as teenmiddel verloor.Sedert die jaar 2000 het aanvalle op Jode in Europa skrikwekkend toegeneem,veral in Frankryk en die VK. Die hoofstroommedia bevorder sulke geweld meteensydige beriggewing, eensydige opinie-artikels en spotprente. Die
BBC,Guardian
en
Independent
in die VK en
 Aftonbladet
in Swede tel onder dievoorbokke.
2
 
“Israel Apartheid Week” het ‘n instelling op baie universiteitskampusse geword,en Joodse akademici en studente word daardeur intimideer. Sionisme het ‘nvloekwoord geword.Die skreiende dubbele standaarde wat teen Israel ingespan word, is veralprominent by internasionale instansies.Tot 80% van die Verenigde Nasies se menseregte veroordelings word teen Israelgerig. Sirië, Iran, Noord-Korea, Rusland (Chechnya), Soedan (Darfoer) en Sjinaword skaars genoem. Europeërs kritiseer Israel graag oor die behandeling vanPalestyne maar wanneer die Siriese regime duisende van sy eie burgerlikesafmaai, is die strate en kampusse in Europese stede rustig en stil.Europese regerings bly tjoepstil oor die styging in aanvalle op Jode en Joodseinstansies want om dit te erken, sou Europese huigelary aan die groot klok hang.Daarom ignoreer hulle ook die blatante aanhitsing in die media en skole van diePalestynse Owerheid.Vir baie liberales en linkses is anti-Semitisme eenvoudig ‘n te ontstellende ideeom te aanvaar. Die oorlewing daarvan oor twee duisend jaar en die huidigeopbloei daarvan druis direk in teen die aannames van die postmoderne“progressiewe” lewensuitkyk, te wete, die geloof in die inherente goedheid vandie mens en die idee van menslike evolering na ‘n hoër bewussynsvlak onderinvloed van die rede.Selfs baie Israeli intellektuele weier om die feite in die gesig te staar.
Unmasked 
:
 Judeophobia
kyk na die vorme daarvan: teologies, rassisties enideologies maar maak geen poging om die oorsaak en oorlewing van die haat nate speur nie.
3

Activity (2)

You've already reviewed this. Edit your review.
1 hundred reads
Adnan Yazan liked this

You're Reading a Free Preview

Download
scribd
/*********** DO NOT ALTER ANYTHING BELOW THIS LINE ! ************/ var s_code=s.t();if(s_code)document.write(s_code)//-->