Welcome to Scribd, the world's digital library. Read, publish, and share books and documents. See more
Download
Standard view
Full view
of .
Look up keyword or section
Like this
5Activity
0 of .
Results for:
No results containing your search query
P. 1
Lugwaardin Opleiding

Lugwaardin Opleiding

Ratings:

5.0

(1)
|Views: 6,634 |Likes:
Published by api-26157772

More info:

Published by: api-26157772 on Jan 05, 2009
Copyright:Attribution Non-commercial

Availability:

Read on Scribd mobile: iPhone, iPad and Android.
download as PDF or read online from Scribd
See more
See less

10/31/2012

 
1
DDDiiieeelllaaannnssseeeiiinnngggvvvaaannnJJJooosssiiieee Voorwoord
Met Jorsie se begrafnis, of te wel lansering na die planeet Hemelvolgens die priester, word Bennie self op nuwe gedagtebanegelanseer.Hy vertrek op ‘n reis deur die deurmekaar wêreld waar bommeontplof en min dinge sin maak. In dié deurmekaar enonvolmaakte wêreld wend sommiges hulle tot ‘n geloof in buite-aardse wesens, in plaas van om salig soos kinders te kan glo.Die ekstreme gelofies bring egter nie rustigheid nie. Eerder haaten verdere onverdraagsaamheid. Reeds in die opening, kryBennie te doen met mense wat glo dat die Afrikaners dieafstammelinge van Juda is, die Uitverkorenes, wat hul weg na dieSuidpunt van Afrika gevind het nadat die verlore stamme vanIsrael eers as Ariese mense in Wes-Europa beland het. Swartmense is nie mense nie – hulle is afstammelinge van dieaddersgeslag.Verskeie van hierdie mense is reeds weens moord tronk toegestuur.Soos Israel se twaalf stamme glo oor die wêreld versprei het, eninternasionaal deur die geslag van Ishmael uitgedaag word omhul eerstegeboortereg te herwin, reis Bennie deur twaalf hoofstukke lewenslesse. Meer as een keer ontdek hy dat
 
2
dieselfde mens meer as een persoonlikheid openbaar – of dit nouskisofrenie is, of danksy die vuurwater.Algaande begin ‘n tweede persoonlikheid van Benniesaamgesels, vanuit die voetnote. Eintlik is dit sy oorspronklikenatuur met humorsin wat nou uit sy onderbewuste saamgesels,terwyl sy bewuste teësinnig met die nuwe feite worstel.Uiteindelik, na ‘n ongeluk, verbeel hy hom hy is in ‘n ander dimensie waarvan hy gehoor het. Bennie is “tuis” wanneer hyuiteindelik gestroop is van sy jeugdige voortvarendheid om te dinkhy het die oplossing vir alles, dat hy almal anders se optredes ensienings met gesag onder die loep kan neem.“Jorsie het ge-
arrive.” 
Maar saam met Jorsie het Bennie ook tot ‘npaar waarhede gelouter geraak.
 
3
Heengegaan
Mnr. Jorsie Barak (32), senior klerk vandie Provinsiale Frustrasie, isDonderdag tydens ‘n regse saamtrekby Donkergat dood. Jorsie was ‘nbekende lid van die Glanslanse. Hy het‘n massiewe hartaanval gekry.‘n Bekende regse leier, die GrootKokkedoor, het by dieselfdegeleentheid van sy perd afgeval. Disnie bekend of daar ‘n verband was nie.
Die lansering van Jorsie
1. Besoek van die Groot Kokkedoor 
Vanoggend gaan Jorsie terug kluite toe.Jorsie, die half-eenkant mens, wat doer by Donkergattydens ‘n regse saamtrek ‘n hartaanval gekry het, en so voeteeerste teruggereis het na die stad met die min blomme. Mooi opGeloftedag, so simbolies, want Jorsie sou nooit in die Nuwe Suid-Afrika aangepas het nie.“Een van die rare regse sprekers het seker ‘n half liberaleding daar kwytgeraak – die dat Jorsie so skielik ‘n hartaanvalgekry het,” het oom Jannie opgemerk toe hy van Jorsie seheengaan anderkant diegroot Vaal verneem het.Oom Jannie is almal bydie Frustrasie sestreekkantoor se baas, envolgens homself self maar regserig.So het dit dan ookgekom dat Jorsie sy eenen enigste keer diekoerante gehaal het:Die einste oom Jannie was pas in die sop. Hy het stilletjiesin sy garage beginne witblits stook. Eers het tannie Anna gekla

Activity (5)

You've already reviewed this. Edit your review.
1 hundred reads
1 thousand reads
Louise Bunce liked this
Lizette Rossouw liked this

You're Reading a Free Preview

Download
scribd
/*********** DO NOT ALTER ANYTHING BELOW THIS LINE ! ************/ var s_code=s.t();if(s_code)document.write(s_code)//-->