BYLAE TOT VOLKSBLAD,Dinsdag 10 Julie 2012
3
’nPotvolstronk
Kunsteredlewens
Vicus Burger
’n KUNSWERK laat ’n mens voel.Dit verg meer as net logika om diebetekenis en boodskap daarvan teontsluit.Soms is die eintlike betekenis van’n kunswerk juis gesetel in die emo-sies wat dit ontlok.Klink dit vir jou effens te diep? Nieregtig nie. Het jy al ooit na ’n liedjiegeluister en gehuil of gelag nog voor-dat jy die lirieke in die boekie geleeshet? Ek’s oortuig daarvan.Ons aakligste seer, mooistevreugde, nagmerrievrese enpassievolste vooruitsigte word ver-woord en uitgebeeld in musiek, li-rieke, toneelstukke, poësie, prosa enrolprente (maar net van ons mensiesse kreatiewe skeppinge).Ditlaatonsvoel.
Feelings
kleuronslewens in. Dit is wat van ons mensmaak.Maar die wêreld is ’n taai plek.Jy dink en maak planne. Heeltyd.Tandeborsel, aantrek en daar gaat jy. Onthou om die kinders op te laai.Ons kort melk. Dônner, ek moet nogmy Edgars-kaart se paaiement gaanbetaal. My baas gaan ’n aar bars asdie projek se begroting nie Maandagopsytafelisnie,maarekwilsograagmyseunSaterdagnadierugbyvat . . .EksienniekansomindieryvoordieSuid-Afrikaanse Inkomstediens(SAID) te gaan staan nie. Sus speelvanmiddagtennis,ekkanditeenvou-dig nie mis nie, dink jy.Die grootste vreugde op ’nMaandag is die geluid van die sigaretin jou mond wat kraak as jy dit aan-steek. Maar jy moet vinnig rook.
Lunch
is amper verby en jy moet nog’n toebroodjie met
peanut butter
in joukeelafwurg.Moethamenkaasnáwerk koop, beplan jy.Daar is nie tyd om te huil of te lagnieendishartseer.Asjouverstand’ntikmasjien was, sou die ink opgeraakhet.Námaandevandiégekarringworddie wêreld grys. Dis mos nie ’n lewenie?Jou siel soek mieliepap. Kitskos-televisieprogamme en radiopraatjieshet geen voedingswaarde nie.Nou nooi ek jou uit: Kom na dieVryfeesenred’nlewe–miskienisdit jou eie.Onthou net om iets warms aan tetrek. Die OBS is darem ook volop.
Oud-Kovsieswydinaanvraag
Ruan Bruwer
HUIDIGE en oudstudente van die Uni-versiteit van die Vrystaat (UV) woekeroudergewoontevanjaaropdieVryfees,maar dis veral ’n groepie voormaligedramastudente wat deesdae in grootaanvraag op die verhoog is.Antoinette Louw, Lulu Botha, Wil-helmvanderWalt,CarelNelenGustavGerdener keer almal vandeesweek te-rug na die Vrystaatse verhoë nadathulle hul UV-naelstring geknip het.In almal se geval het hul loopbaanbegin floreer nadat hulle Kaap toe ver-huis het.Lulu, wat op die fees in
Die vagina-monoloë
en die uitdagende
Grieta krygeleerdheid
speel,wousielkundeindieKaap gaan studeer.Kort voor lank het die rolle vir haarbegin instroom en het die sielkundetweede viool begin speel.“Die
acting
het maar hierdie manieromjoutekomhaal.Intussenhetradio-werk (drama op RSG) ook bygekom.”Sy het in 2002 haar studie aan Kov-sies voltooi en beskou haar rol asGrieta as die grootste van haar loop-baan tot dusver.VanderWalt,watin2007hiergraadgevang het, word as een van die blink jong akteurs in die land beskou.Hy het sy meestersgraad in dramaaan die Universiteit van Stellenboschgedoen.“Dit was goed om aan ander tipeteater blootgestel te word. Die Kaap is’n teatermekka met volop geleent-hede,” het hy gister vertel.Volgens hom het hy verlede jaarhierdie tyd dit ernstig oorweeg om En-gels in Korea te gaan gee.“Die speelgeleenthede was min enek het studieskuld wat ek wou af-betaal. Toe kom die oproep van JacoBouwer (vervaardiger van die op-spraakwekkende tronkdrama
Rooi-land
) wat my ’n rol daarin aangebiedhet.”Dié rol het aan hom ’n Fiesta-be-noeming vir beste opkomende kunste-naar besorg.Wilhelm is ’n besige man op die feesen speel in
Die rebellie van Lafras Ver-wey
,
Poppekas
en
Die vrou vantevore
.Gerdener het sy verhuising na dieKaap in 2004 as ’n noodsaaklike loop-banskuif beskryf.Hy vertolk vandeesweek rolle in
Put-sonderwater
en
Poppekas
.Vir sy spel in die drama
Wees
hetGustav ’n Fiesta-benoeming vir bestenuweling-akteur ontvang.Nel is vroeër met ’n Fleur du Cap-toekenningvirsyspelin
DierebellievanLafras Verwey
beloon.Louw is op haar beurt veral aan diewoeker met die skep van nuwe werke.Sy het
Die vagina-monoloë
na Afri-kaansvertaalenverwerk,netsooswatsy verlede jaar met
Nag, Ma
gedoenhet.Volgens Nico Luwes, hoof van dieUV se dramadepartement, kan diesukses van hierdie akteurs aan “goeieopleiding,toegewydheidendiefeitdathulle kreatief te werk gaan”, toegeskryfword. “Ons dramastudente is groot inaanvraagendiemenseismaloorhulle.Ja, hierdie is besonderse akteurs, maardie vele speelgeleenthede wat ons aandie studente bied terwyl hulle swot,het ook in hul guns getel.”Hilletje Möller (
S11
) en Nieke Lom-bard (
Elnora en Nirvana
) is van die an-der oud-Kovsies op die fees wie seloopbane floreer.
Van links is Antoinette Louw, Wilhelm van der Walt, Lulu Botha en Carel Nel.
Kleinspanookopfeesvermaak
Leandré Blume
DIE jongspan is hoog op die or-ganiseerders van die Vryfeesse prioriteitslys. Die programis propvol vermaak en selfsouers sal dit geniet. Hierdieproduksies word reeds vanvandag af vertoon.Eerste op die lys is die ougunsteling,
Robin Hood
. Diéproduksie se teks is deur JanBrink geskryf. Robin Hood ensy kamerade beraam soos ge-woonlik planne om die landvanonheiltered.Ditbeloofompropvolaksietewees.Ditwordvandagom12:00indieKoowee-Repteater opgevoer.Volgende op die program isdie produksie
Babalela
:
Losonsuit
.Diétoneelstukseteksisgeskryf deur Martie Preller endie regisseur is Dúlinda Pie-ters. Die musiek is deur diesangerAnnaDavelgeskryf.Ba-balela en sy maats, Knortand,Potifant en nog meer, word be-dreig deur vangnette en touewatdiebosbinnedring.Babale-lasemaatsisbang,maarhyhet’nplanomhulletered.Hierdieproduksie is vandag om 14:00in die Eunice-hoërskoolsaal.Laaste, maar vir seker niedieminstenie,is
Sneeuwitjieendie 4 dwergies (3 het geëmi- greer)
. Dit is deel van die mu-siekteater op die fees. Die teksis deur Gertjan Holtzhausengeskryf. Die regisseur is Nielvan Niekerk en die musiek-regisseur is Stephan Bezuiden-hout. Die ou klasieke Sneeu-witjie, wat ons as kinders leerken het, is nog nooit so uitge-beeld nie. Die genre van dietoneel is pantomime en blom-meteater. Die produksie isvanaand om 18:30 in die Man-go-André Huguenet-teater tesien.