Loading
CK![]()
author
Chris Karsten
Karsten is ’n bekroonde skrywer en voormalige joernalis. Sy debuutroman, Frats, ontvang in 2008 die ATKV-prosaprys en sy spanningsromans is al vier maal bekroon met die ATKV-prys vir spanningslektu...view moreKarsten is ’n bekroonde skrywer en voormalige joernalis. Sy debuutroman, Frats, ontvang in 2008 die ATKV-prosaprys en sy spanningsromans is al vier maal bekroon met die ATKV-prys vir spanningslektuur, nl.: Seisoen van sonde, Abel se ontwaking, Anderman se vrou en Die verleiding van Thomas Maas. Hy woon op George.view less