Loading
NS![]()
author
Nicole Jaekel Strauss
Nicole Jaekel Strauss het in die regte studeer. In 2009 het sy haar MA in kreatiewe skryfwerk (cum laude) onder leiding van Etienne van Heerden ontvang. Haar debuut-kortverhaalbund...view moreNicole Jaekel Strauss het in die regte studeer. In 2009 het sy haar MA in kreatiewe skryfwerk (cum laude) onder leiding van Etienne van Heerden ontvang. Haar debuut-kortverhaalbundel, Maal, is in 2011 bekroon met die Eugène Marais-prys en die Universiteit van Johannesburg-prys vir die beste skeppende debuutwerk in Afrikaans. Nicole en haar gesin woon in Oranjezicht.view less