Loading
CN![]()
author
Calvyn van Niekerk
Calvyn van Niekerk was onder meer verhaleredakteur en skrywer by Die Brandwag en Republikeinse Pers, verhaleredakteur van Ster en later redakteur van Keur. Hy is die skrywer van ho...view moreCalvyn van Niekerk was onder meer verhaleredakteur en skrywer by Die Brandwag en Republikeinse Pers, verhaleredakteur van Ster en later redakteur van Keur. Hy is die skrywer van honderde tydskrifverhale, twee jeugverhale, ’n rits radio-vervolgverhale en twee TV-reekse vir Afrikaanse Jeugdrama. Hy en sy vrou woon deeesdae in Kaapstad, na 24 jaar in Johannesburg.view less