Loading
NR![]()
author
Nanette van Rooyen
Nanette van Rooyen is op 3 November 1962 op Sutherland gebore. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Vredenburg en verwerf ʼn BA Tale-graad aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy beha...view moreNanette van Rooyen is op 3 November 1962 op Sutherland gebore. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Vredenburg en verwerf ʼn BA Tale-graad aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy behaal ook ʼn Hoër Onderwysdiploma in 1984. Sy gaan hou skool vir ʼn jaar in Umtata en werk daarna by ʼn paar uitgewers. Sy het al ʼn hele paar kinderboeke geskryf, maar sy debuteer in 2001 met die kortverhaalbundel Om te vlerk. Dit is in 2002 met die RAU-Mardene Marais-prys vir die beste skeppende debuutwerk bekroon. Nanette se eerste roman, Chinchilla, het in 2007 verskyn. Dié roman was die resultaat van haar MA-graad in skeppende skryfwerk wat sy in 2003 aan die Universiteit van Kaapstad voltooi het.view less