Loading
HG![]()
author
Hanna Geldenhuys
Hanna Geldenhuys het ʼn doktorsgraad in letterkunde (poësie), was betrokke by Eerste Taalonderrig in verskeie hoërskole en senior lektor by Ekurhuleni-Wes se Kemptonpark-kampus, gem...view moreHanna Geldenhuys het ʼn doktorsgraad in letterkunde (poësie), was betrokke by Eerste Taalonderrig in verskeie hoërskole en senior lektor by Ekurhuleni-Wes se Kemptonpark-kampus, gemoeid met die onderrig van Sakeafrikaans (Eerste en Tweede Taal) vir die Seniorsertikaat in Sakestudies. Sy was ook vir etlike jare die Nasionale Eksaminator vir hierdie vakke.view less