Loading
PP![]()
author
Pienkes du Plessis
Pienkes (Gert van Eeden) du Plessis is gebore in 1935. Hy word groot in die Noord-Kaap, matrikuleer aan die Hoër Volkskool en studeer op Potchefstroom. Hy was onderwyser, omroeper, regisseur en is ...view morePienkes (Gert van Eeden) du Plessis is gebore in 1935. Hy word groot in die Noord-Kaap, matrikuleer aan die Hoër Volkskool en studeer op Potchefstroom. Hy was onderwyser, omroeper, regisseur en is die skrywer van dosyne stories, radiodramas en vervolgverhale. Robbie se broer se roer is sy derde kortverhaalbundel. Pienkes woon tans in Somerset-Wes.view less