Loading
NM![]()
author
Naomi Meyer
Ná haar regstudies in Bloemfontein voltooi Naomi haar meestersgraad in Afrikaans met lof by die Universiteit van Kaapstad. Tussen 2002 en 2011 het sy in Ierland gewoon. Haar jeugroman Ruik jy die f...view moreNá haar regstudies in Bloemfontein voltooi Naomi haar meestersgraad in Afrikaans met lof by die Universiteit van Kaapstad. Tussen 2002 en 2011 het sy in Ierland gewoon. Haar jeugroman Ruik jy die filmster het in 2006 by Tafelberg verskyn. Deesdae is sy terug in Stellenbosch as LitNet se inhoudsbestuurder. Web is haar debuutroman vir volwassenes.view less