Loading
ES![]()
author
Elrien Scheepers
Elrien Scheepers is in 1962 op Middelburg gebore en woon tans in Pretoria. Sy is ’n dosent in veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria. Haar eerste gedig, “Ek droom oor jo...view moreElrien Scheepers is in 1962 op Middelburg gebore en woon tans in Pretoria. Sy is ’n dosent in veeartsenykunde aan die Universiteit van Pretoria. Haar eerste gedig, “Ek droom oor jou”, verskyn in 2010 in Toulopers. Daarna volg verskeie gedigte en kortverhale in skoleleesboeke en ook in die kortverhaalbundel Skool is’n riller. view less