Loading
EG![]()
author
Esté Geldenhuys
Esté is 'n gebore Vrystater. Kroonstad is waar sy die eerste lewenslig gesien het. Dit is ook waar sy aan Kroonstad Hoër gematrikuleer het. Sy is gebore as die middelste van vyf kinders. Haar liefd...view moreEsté is 'n gebore Vrystater. Kroonstad is waar sy die eerste lewenslig gesien het. Dit is ook waar sy aan Kroonstad Hoër gematrikuleer het. Sy is gebore as die middelste van vyf kinders. Haar liefde vir die verhoog het daarop uitgeloop dat sy drama by Maties gaan studeer het. Sy het ook 'n onderwysdiploma voltooi en toe gaan skool hou in George. Esté is getroud met Coert Geldenhuys, 'n woud-ekoloog. Hulle het vier kinders, vier aangetroude kinders en vyf kleinkinders.view less