Loading
SG![]()
author
Sidney Gilroy
Sidney Gilroy is 1 Junie 1980 op Virginia gebore. Later verhuis hy saam met sy ouers na die Oos-Vrystaat. Sy debuutroman, Klikbek, verskyn in 2019 by H&R. In 2020 verskyn die opvol...view moreSidney Gilroy is 1 Junie 1980 op Virginia gebore. Later verhuis hy saam met sy ouers na die Oos-Vrystaat. Sy debuutroman, Klikbek, verskyn in 2019 by H&R. In 2020 verskyn die opvolg, Middernag, wat in 2021 met die kykNET-Rapport-filmprys bekroon word. Sidney is ’n projekbestuurder in die ingenieursbedryf en woon tans op Hartenbos.view less