Loading
SW![]()
author
Steward van Wyk
Steward van Wyk is professor aan die Universiteit van Wes-Kaapland waar hy Afrikaanse letterkunde doseer. Hy doen navorsing oor die werk van Adam Small en vergelykende studies van ...view moreSteward van Wyk is professor aan die Universiteit van Wes-Kaapland waar hy Afrikaanse letterkunde doseer. Hy doen navorsing oor die werk van Adam Small en vergelykende studies van die postkoloniale letterkundes in Afrikaans en Nederlands. Hy is die samesteller van `n keur uit die werk van Small getitel Kô lat ons sing.view less