Loading
EF![]()
author
Etienne Fourie
Etienne Fourie is ’n visuele kunstenaar en bekroonde draaiboekskrywer en regisseur in Kaapstad. Hy is onder meer bekend vir films soos Die Windpomp (2014), Dis Koue Kos, Skat (2016...view moreEtienne Fourie is ’n visuele kunstenaar en bekroonde draaiboekskrywer en regisseur in Kaapstad. Hy is onder meer bekend vir films soos Die Windpomp (2014), Dis Koue Kos, Skat (2016), Liewe Kersfeesvader (2017) en Stiekyt (2021). Man in die maan is sy debuutroman.
view less