Loading
EB![]()
author
Eleanor Baker
Eleanor Baker was ’n bekende en gewilde romanskrywer. Haar eerste roman is in 1972 gepubliseer, maar dis met Weerkaatsings, 1984, dat sy werklik aandag getrek het. Dit het ’n FAK t...view moreEleanor Baker was ’n bekende en gewilde romanskrywer. Haar eerste roman is in 1972 gepubliseer, maar dis met Weerkaatsings, 1984, dat sy werklik aandag getrek het. Dit het ’n FAK toekenning ontvang en is ook in Brittanje, Swede en Israel uitgegee. Haar roman, Verbeelde werklikheid, is o.m. ’n tour de force genoem en haar roman oor die Anglo-Boereoorlog, Groot duiwels dood, is ook in Nederlands vertaal. Haar jongste roman, ’n Ou begin, het in 2001 verskyn. Baker word beskou as “een van die voorste Afrikaanse vroueskrywers” (Dorothea van Zyl) en “’n meesterverteller” (Elize Botha). Hierdie is Eleanor Baker se laaste roman. Sy is op 1 Julie 2002 in die ouderdom van 57 jaar oorlede.view less