Hy steek sy hand in sy sak en haal ñ klein dosie uit. “Koert dis dan ñ
ring!” “Ja meisiekind dis joune en druk dit oor haar vinger. God het
dit op my hart gelê om dit vir jou te koop. Ek sal wag vir jou.” Koerts vat
haar hande in syne vas en slaan sy oë na die hemel. “God baie dankie vir
hierdie liefde wat U in my hart gebring het. God ek beloof vandag voor U,
ek sal Linda liefhê, ek sal vir haar sorg soos dit U behaag”.
Published: Xlibris on
ISBN: 9781477106808
List price: $5.99
Read on Scribd mobile: iPhone, iPad and Android.
Availability for Die Verlossing is Groot
  1. This book can be read on up to 6 mobile devices.
scribd