• book

From the Publisher

Hierdie boek is nie jou gewone "troepie" boek nie maar 'n seldsame blik op die lewe in die Suid Afrikaanse Polisiemag in die vyf jaar voor mnr Nelson Mandela vrygelaat is in Suid-Afrika. Die Suid Afrikaanse Polisie was toe een van die mees gevreesde polisiemagte in die wêreld en met rede ook. Dit vertel die verhaal van 'n jong straat polisieman wat sy pad vind op die gewetenlose strate en geleidelik begin verander. Dit wys hoe 'n edele organisasie 'n instrument van onderdrukking geword het as gevolg van politieke inmengery. Gewetenlose Strate is outobiografies en gebaseer op feite. Dit is nie fiksie nie.
Dit is in Engels beskikbaar as Mean Streets - Life in the Apartheid Police.

Published: Jacobus Kotze on
ISBN: 9781301602124
List price: $5.99
Read on Scribd mobile: iPhone, iPad and Android.
Availability for Gewetenlose Strate: Lewe in die Apartheid Polisie
With a 30 day free trial you can read online for free
  1. This book can be read on up to 6 mobile devices.