Een verkeerde afdraai by Lizeth Keulder by Lizeth Keulder - Read Online

Book Preview

Een verkeerde afdraai - Lizeth Keulder

You've reached the end of this preview. Sign up to read more!
Page 1 of 1

Een verkeerde afdraai

Geskryf deur Lizeth Keulder

Avgas, petrol en olie reuke vul die lug terwyl enjins ongeduldig brul. Komaan ouens, scruteneering wag! Die service crew spring vinnig in die rallykar en brul pad-af. Nie lank nie of hulle is terug, alles is in orde en hulle is reg om weg te trek. Die adrenalien pomp. Opgewondenheid en afwagting is in die hartklop. Hy skuif agter die stuur in en sy navigator wikkel hom vas met sy veiligheidsgordel. Die rallykar start. ‘n Laaste betekenisvolle kyk na die service crew, ‘n breëbors glimlag en hy vat die stuurwiel vas en draai in die wegspringpunt se rigting. Die ouens geniet sy vermaaklike geaardheid en help graag om