Start Reading

Verborge geheime van die Joodse wêreld nou aan die lig gebring

Ratings:
45 pages20 minutes

Summary

Verborge geheime

van die Joodse wêreld nou aan die lig gebring

Deur Bernard Levine

Julle het vir meer gevra!

So, hier is die nuwe uitgawe met opwindende geheime en onthullings oor die Joodse manier van leef.

In hierdie boek word die verborge geheimenisse van die Joodse geloof (dit waarvan jy nog nie tevore gehoor het nie), ontdek en dit gaan jou ‘n beter idee gee van wat elke dag in die Joodse wêreld gebeur.

Hierdie boek is vir almal wat die Jode bewonder en liefhet.

Uit die diepte van my hart

Bernard Levine

Read on the Scribd mobile app

Download the free Scribd mobile app to read anytime, anywhere.