Find your next favorite book

Become a member today and read free for 30 days
Hoe om Die Perfekte Tertdeeg te Maak - Elke Keer

Hoe om Die Perfekte Tertdeeg te Maak - Elke Keer

Read preview

Hoe om Die Perfekte Tertdeeg te Maak - Elke Keer

Length:
48 pages
15 minutes
Publisher:
Released:
Jun 21, 2017
ISBN:
9781547505241
Format:
Book

Description

Victoria Huis Bakkery Geheime

Hello, ek is Victoria en ek is lief daarvoor om te bak. My huis is altyd gevul met die reuke van varsgebakte brood, pasteie, koeke en hartige lekkernye. Ek wil met jul deel, nie net ‘n paar resepte nie, maar die ware geheime tot suksesvolle bak.

In hierdie reeks gaan ek die wenke en toertjies deel wat ek geleer het uit baie jare se tertdeeg, deeg en beslag maak.

Dit is tyd om jou pakkies koek mengsels en bevrore brooddeeg. Haal die eiers, melk en meel uit en skep jou eie varsgebakte lekkernye.


Hoe om die Perfekte Tertdeeg te Maak

Watter beter plek om te begin as om die geheim te leer om elke keer perfekte tertdeeg te maak. Gebruik hierdie maklike, dog verbasend anderse, tertdeeg resep en jou tertdeeg sal altyd perfek wees. Volg die gedetailleerde, stap-vir-stap instruksies en jy sal elke keer ‘n heerlike, bros deeg maak.

Ek sal jou selfs wys hoe om oorblywende tertdeeg stukkies te hergebruik, ongebruikte tertdeeg te stoor, blindgebakte (leë) tertdoppe te bak en meer.

As ‘n spesiale lekkerny het ek my bekroonde appeltert resep, my gunstelling bottertertjie resep en instruksies oor hoe om hierdie tertdeeg te gebruik om ‘n biefstuk-en-niertjie-pastei te maak.

Publisher:
Released:
Jun 21, 2017
ISBN:
9781547505241
Format:
Book

About the author

Vicky Wells and her husband, Geoff, split their time between Ontario, Canada and the island of Eleuthera in the Bahamas. She has a soft spot for Bahamian potcakes (indigenous dogs) and loves to write, bake and travel.


Book Preview

Hoe om Die Perfekte Tertdeeg te Maak - Elke Keer - Vicky Wells

leesstof?

Inleiding

Dit hoef nie moeilik te wees om die perfekte tertdeeg te maak nie. As jy met die regte bestanddele begin en by die stap-vir-stap instruksies hou, sal jy elke keer perfekte tertdeeg kry.

Belangrike Wenk

Dit is my voorstel dat jy geheel en al deur die boek lees voor jy jou eerste baksel tertdeeg probeer maak. Al maak jy al deeg vir 'n geruime tyd, sal dit jou steeds herinneringe gee soos jy lees. En jy mag dalk nie voorheen hierdie tipe resep gebruik het nie.

Maak Alles Wat Jy Gaan Benodig Bymekaar

Bestanddele

Meel

Varkvet

Sout

Eier

Asyn

Water

Kombuisgerei

Groot mengbak

Maatbekers

Maatlepels

Deegmenger

Deegroller

Deegplank (optioneel)

Kombuisskaal (nie nodig as jy die varkvet in 'n een-pond verpakking koop nie)

Kombuisskêr

Tertpanne

Muffinpanne (as jy tertjies maak)

Iets om vorms mee te sny (sien meer in Stap-vir-Stap)

Werkarea

Maak seker jy het 'n goed beligte area wat jou genoeg plek gee om die deel uit te rol.

Die Bestanddele

Meel

5-1/2 koppies meelblom

Jy kan wit meel, ongebleikte meel of ‘n mengsel van wit (ongebleik of nie) en volgraan gebruik. As jy volgraan wil gebruik kan jy veilig tot en met 2 koppies in hierdie resep vervang. Meer as dit kan jou resultate in opspraak bring.

Sout

2 teelepels sout

Jy kan

You've reached the end of this preview. Sign up to read more!
Page 1 of 1

Reviews

What people think about Hoe om Die Perfekte Tertdeeg te Maak - Elke Keer

0
0 ratings / 0 Reviews
What did you think?
Rating: 0 out of 5 stars

Reader reviews