Start Reading

Spookmasjien

Ratings:
9 pages6 minutes

Summary

Don se hart klop in sy keel nou.
Hy ruk die deur oop en hardloop patio toe. Skrik, toe die deur vanself toeslaan. Ook vensters daarna, so hard dat die glas breek. Don probeer te keer met sy arms, maar die glasstukke tref sy arms. Hy val agteroor en rol van die betontrappe af.
Verdomde bose tikmasjien!

Read on the Scribd mobile app

Download the free Scribd mobile app to read anytime, anywhere.