TUISGEMAAKTE KOUEWATER-GEMMERBIER 4.5 l koue water 750 ml suiker (3 koppies) 12,5 ml droë suurdeeg 30 ml fyn gemmer 5ml.

Kremetart 125 ml rosyntjies met pitte, gekneus 1. 2. 3. 4. Meng alles saam. Sit deksel op en lat 24 uur by kamertemperatuur staan om te gis Syg die bier deur ‘n skoon doek Gooi in bottels en verkoel

GENIET!!

Sign up to vote on this title
UsefulNot useful