You are on page 1of 7

Stamme

Morfologie

n Stam is die kleinste deel van n woord wat n selfstandige betekenis het.

Dit wil s die stam kan op sy eie as n selfstandige woord gebruik word.

Dink aan die woord...

tafelversierings
{tafel} en {versier} kan op hul eie gebruik word:
Jan sit by die tafel en eet.

Sannie geniet dit om die kersboom te versier.

Kort woorde het dikwels net een stam terwyl lang woorde baie stamme kan bevat: a) boodskapper b)
konstruksiemaatskappybeleidsdokumente

Sommige stamme beslaan die hele woord: tamatie vakansie emmer skoen Hierdie woorde bevat nie kleiner dele nie.

Probeer nou self


Wat is die stam van die volgende woorde? Olieverf Mynwerkers Baksteentekstuur Hondehokkie Kar