Maandag se Kindjie Monday's Child

Nursery Rhyme (Afrikaans) Maandag se kindjie is wonderskoon, In Dinsdag se kindjie sal grasie woon, Woensdag se kindjie is altyd bly, Donderdag se kindjie sal alles kry, Vrydag se kindjie is lief dog sterk, Saterdag se kindjie sal altyd werk... En 'kindjie gebore op Sabbatdag Is vol wysheid of hy werk of lag. Nursery Rhyme (English) Monday's child is fair of face, Tuesday's child is full of grace, Wednesday's child is full of woe, Thursday's child has far to go, Friday's child is loving and giving, Saturday's child works hard for his living, & the child that is born on the Sabbath day Is bonny and blithe, and good and gay.