Met my hart

© Retief Burger 2012 Urial Publishing
Luidkeels Dieper 2012 Intro:

G…
Vers:

G G Am Am
Koor:

D/F# Em D/F# G G Em

C C C C

Jesus, U is ... my Môrester; Herder, Redder... my Vesting sterk. U het die Naam bo alle name. Hier is my lewe, hier is alles.

G C D G C D
Brug:

Em G Em G

Met my hart, met my siel, met my woorde kom ek kniel; ‘halleluja’ sal my lewe sing. Laat my wil, laat my vlees, my gedagtes heilig wees; ‘halleluja’ sal my lewe sing.

C C

D D

G Em
(tweede maal oorgang akoord - D/F )
#

U is my God, my Heer, en ek kies om te leef vir u eer.
X2

U is my God, my Heer, halleluja!

Sign up to vote on this title
UsefulNot useful