Vader, Seun, Heil’ge Gees

Liedboek 450

Verse 1: D A7 D Vader, Seun, Heil’ge Gees Bm A Hoe sal ons u heerlikheid A7 D G Kan verwoord, u lof besing D G D Met ’n aardse stem Chorus: D G D Eer die Vader, eer die Seun G Em A Eer die Gees as God en Heer D D7 G D Eer ons God as Majesteit Em A D Loof Hom tot in ewigheid Verse 2: D A7 D Woord uit Woord, Lig uit Lig Bm A Kom as mens op aar - de A7 D G Bo begrip, bo ons verstand D G D Is U grootheid, Heer Chorus: D G D Eer die Vader, eer die Seun G Em A Eer die Gees as God en Heer D D7 G D Eer ons God as Majesteit Em A D Loof Hom tot in ewigheid

Sign up to vote on this title
UsefulNot useful