You are on page 1of 1

Die Stad

Die stad is vuil, die lug is vaal Gebreekte glasstukke en gevaarlike splinters Verlore kinders wat in donkerte dwaal Bewegende liggame wat nrens inpas Klein opgeknopte huisies geen krag of skoon water 'n Lied met vals wysies stoor gelukkigheid vir later Die toekoms lyk maar bitter dof slapelose nagte, gewete wat pla lewe gaan maar vreeslik rof alles is verby, geen vrae om te vra. Wat ander mense van die plek dink 'gemors en lae klas, kyk verby die feite' maar hoe klink die wysie regtig? Die wreld is gevaarliker daar buite Wat Dit Hou Die gaan nog van hierdie plek word? sal niemand kan s in jou emosies, geen trane word gestort stad in die Here se hande neerg

Die stad is vuil, die lug is vaal Gebreekte glasstukke en gevaarlike splinters Verlore kinders wat in donkerte dwaal Bewegende liggame wat nrens inpas Klein opgeknopte huisies geen krag of skoon water 'n Lied met vals wysies stoor gelukkigheid vir later Die toekoms lyk maar bitter dof slapelose nagte, gewete wat pla lewe gaan maar vreeslik rof alles is verby, geen vrae om te vra.

You might also like